LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 28 On Oribi | LekkeSlaap
+7

28 On Oribi

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir 28 On Oribi
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Zack S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack S
Besigheidsreis

Aangenaam en vriendelike diens.

Waarde vir geld. Egter geen faktuur ontvang nie, vir verblyf wat noodsaaklik is vir die terug eis van die verblyf by my werkgewer.

Trudie T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie netjies en maklik bereikbaar.

Roberto A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roberto A
Besigheidsreis

Baie netjies en waarde vir jou geld.

Die plek is sentraal geleë aan jou sakereis, uitstekende ligging en veiligheid van uitstaande gehalte.

Dean S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean S
Saam met vriende

Baie aangename verblyf.

Het geen kamerdiens gehad nie, anders was die verblyf uitstekend.

Soné O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soné O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die heel luuksste gastehuis in Welkom met 2 pragtige lugversorgde kamers en 'n gasvrou met tipiese Vrystaatse gasvryheid op sy beste met 'n heerlike ontbyt daarby.

Die kamer is stylvol en skoon. Die gasvrou was so hartlik en vriendelik en die ontbyt was perfek. Die lugversorgde kamer het 'n koningingrootte bed en die en suite-badkamer het groot stort en gemaklike bad. (Al wat die kamer kort vir volpunte is 'n koninggrootte-bed.) Die tuin is pragtig en verblyf is privaat en veilig. Werklik die luuksste gastehuis in Welkom vir diegene wat in styl wil tuisgaan.

28 On Oribi's terugvoer

Baie dankie Soné. Ek gaan verseker inkyk daarop om op te gradeer na 'n koninggrootte bed. Dit was heerlik om julle by ons te hê.

Vriendelike groete,
Leonie

28 On Oribi
Banie D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Banie D
Saam met vriende

Goeie kommunikasie, vriendelike ontvangs, pragtige en skoon kamers wat bekostigbaar is, tesame met 'n heerlike ontbyt, maak 28 On Oribi beslis die moeite werd!

Leonie het van die begin af met ons gekommunikeer en regtig moeite gedoen met ons verblyf. Sy het ons selfs in die pad gaan haal om te wys waar om te parkeer. Die kamers is groot, pragtig en baie skoon. Ons het baie veilig gevoel met die sekurtiteitstelsels wat daar is en het heerlik warm gestort en geslaap. Die ontbyt wat voorberei is, was net wat ons honger vriende nodig gehad vir die dag op die pad. Waarde vir geld, gerief, ligging en fantastiese diens, is wat ons by 28 On Oribi ontvang het. Wat meer is nodig?

Jeany H - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeany H
Enkelreisiger

Bevredigend, behalwe dat TV buite werking was.

Pragtig, skoon, netjies en gerieflik.

28 On Oribi's terugvoer

Liewe Jeany,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons het 'n splinternuwe TV installeer met volle DStv pakket. Nogtans jammer vir die ongerief van geen TV toe jy by ons oorgebly het. Ons hoop om jou in die toekoms te verras met ons verbeteringe.
Groete
Leonie van Niekerk

28 On Oribi
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribi-straat 28B, Doorn, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNTk1ZjE1LTRlYjUtNDgxZC04NjhlLWMxNzVhMTM4YjdlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 28B Oribi Street Doorn 9460 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.986122464926 26.746568550926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!