LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 28 Silhouette | LekkeSlaap
+12

28 Silhouette

1 resensie
Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 24 Aug 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silhouette, Marienerylaan 149, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

28 Silhouette is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Lawrence Rocks. Die kompleks is ongeveer 1 km van Margate-hoofstrand af.

Hierdie woonstel op die sesde verdieping is slegs met trappe bereikbaar en het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n 32" platskerm-TV, en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed aan die onderkant en 'n enkelbed bo-op. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n wasmasjien. Die aangrensende sitkamer het 'n enkelslaapbank, 'n 50" HD platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na die balkon met 'n 4-branders Cadac-gasbraai met 'n ekstra potjiekosplaat.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en 1 parkeerplek met 'n skadudoek vir 'n motor en gemeenskaplike area vir sleepwaens. Boonop is die kompleks binne 2 km van die Hibiscus Mall, restaurante en ander geriewe in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by 28 Silhouette sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 28 Silhouette
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Silhouette, Marienerylaan 149, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 28 Silhouette het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silhouette, Marienerylaan 149, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceb5436155c45802e931dff99d54b06971d77548a09512078f71d8424ef316fba1e4e6c45270835146b3fda8ba62a60432f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Silhouette 149 Marine Drive 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.87020621473 30.367039210403
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!