Grahamstad Akkommodasie by 28 Stones Hill B&B | LekkeSlaap
+19
+19

28 Stones Hill B&B

18 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R499 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Stones Hill, , Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

28 Stones Hill B&B is in 'n rustige, plattelandse omgewing, 6 kilometer van Grahamstown se middedorp af geleë. Dit is die ideale akkommodasie vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe.

Daar is 5 slaapkamers wat gerieflik met 'n Afrika-tema versier is en volledig gemeubileer is. Die kamers het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, wasbak en toilet. Die geriewe in hierdie kamer sluit in 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale en internet in.

Gaste kan die heerlike ontbyt geniet wat in die kamers of op die stoep bedien word op versoek. Hulle kan ook gebruik maak van die braaigeriewe op die perseel. Parkeerplek van die straat af met afstandbeheertoegang is beskikbaar vir voertuie.

Verskeie bergfiets- en staproetes begin by die perseel, maar gaste kan ook na die dorp toe beweeg vir restaurante, kroeë en winkels.

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 18 resensies vir 28 Stones Hill B&B
Netheid
3.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • 28 Stones Hill, , Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • Gaste dink 28 Stones Hill B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R499
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R499
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R499
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Stones Hill, , Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlOGFhZGIwLWVkMDgtNDRiYi1hMDVlLTUzM2E3ODYzN2U3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R499  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 4 28 Stones Hill Stones Hill 6140 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.335560449948 26.569328308069
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za