28 Summers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

28 Summers is 'n eenheid vas aan die hoofhuis in Somerset-Wes, 'n prentjiemooi dorp tussen berge en wingerde met uitsigte oor die nabye kobaltblou see en sandstrande.

Dié eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Daar is 'n kombuisie met tee en koffie, 'n tweeplaatstoof met 'n oond, 'n broodrooster, mikrogolfoond en 'n yskassie. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele, basiese toebehore en kombuisgerei. 'n Plafonwaaier, TV met Netflix, 'n privaat ingang en ingeboude kaste word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area. Geen hout of houtskool word verskaf nie.

Somerset-Wes is sowat 50 km vanaf Kaapstad in die Helderberg area en dit is sowaar 'n paradys vir diegene wat die natuur, wyn, dekadente kos en interessante toeriste-aantreklikhede soos die Blue Rock Adventure Park en Monkey Town wil verken.

Slaapplek

'n Bespreking by 28 Summers sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 28 Summers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za