29 Blue Water Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

29 Blue Water Estate is 'n selfsorgvakansiehuis in Keurboomstrand. Die eenheid is op die Blue Waters River Estate wat op die Keurboomrivier geleë is. Dit bied wonderlike visvang- en voëlkyk-geleenthede.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het elk 'n dubbelbed en deel die badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 6 stoeltjies. Die eetkamer het 'n tafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Daar is 'n klein area aan die voorkant van die huis met braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by 29 Blue Water Estate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 29 Blue Water Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 568 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za