LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 29 Church Street | LekkeSlaap
+20

29 Church Street

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir 29 Church Street
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Keith J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith J
Saam met vriende

Dit was 'n fantastiese wegbreek vir ons en die huis het al die geriewe wat belangrik is.

Sleeping Beauty is 'n perseel wat regtig haar naam werd is.

29 Church Street's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Keith.

Kom gerus weer.

Groete
Stefan

29 Church Street
Hendrik D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D
Gesin met klein kinders

Ruim en goed toegerus.

Oulike huis met alles wat jy nodig het.

29 Church Street's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie, Hendrik.

Ek is regtig bly julle het die naweek ten volle geniet.

Kom gerus weer.

29 Church Street
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 29, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX6zDp1I7aCfrLvKFOCOGp0CZOKTCm3mZ2tIwQ8r5ql7ixzL5fO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 9) 2 5 1 5 29 Church Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.799524 20.046409
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!