Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 23 resensies vir 29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Gerhard V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Gesin met tieners

Pragtige natuur skoon met die natuur wat met jou siel praat.

Dit is baie rustig en regtig 'n plek om te rus met 'n asemrowende uitsig en netjiese akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Hi Gerhard, ek is bly jy het lekker gebly, veral met die nuwe boonste patio dak is dit lekker. Sien jou weer.

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Basel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basel S

Beautiful. Peaceful and the ideal getaway.

Well equipped and spacious. Beautiful dams for fly fishing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Glad you had a great time, Basel.

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Elise P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise P
Saam met vriende

Beautiful, clean, enjoyable.

Enjoyed our stay. The resort is beautiful. The unit was clean and had everything that we needed - a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene G
Gesin met klein kinders

Doornkop is a beautiful and peaceful place. Unit was neat and very clean. TV did not work, but it did not bother us as there was so much to do outdoors. We will visit again.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabè S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzabè S
Gesin met klein kinders

’n Paar dinge kort.

Die DStv is baie sensitief, as die geringste wind waai verloor dit sein. Die TV self vat omtrent 30 minute om warm te word voordat dit aanskakel. Dit het gebreek voordat ons vertrek het gebreek en ons het die eienaar in kennis gestel, maar dis nie herstel nie. Ons is toe maar ’n dag vroeër huis toe. Dit sou ook gaaf gewees het om te weet dat Vodacom geen opvangs daar het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Hi daar, ek is bly julle het dit geniet.
Ons kan ongelukkig niks doen oor Vodacom sein of DStv sein nie. Die TV was getoets en het gewerk. Meeste van ons gaste vra dat die DStv af is sodat hulle kinders buite gaan vir die visvang, wild ritte, swem en stap.
Jammer dat julle vroeg gery het, want die TV wou nie aankom nie.

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Rika J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika J
Gesin met klein kinders

Rustig en weg van die gejaag van die stad!

Ons was vir 'n week by 29 Doornkop saam met my ouers en my twee laerskool kinders. Dit was heerlik. Ons het nooit uit warm water gehardloop nie, ons het heerlik geslaap en lekker gestap, perd gery, wild besigtig en geswem. Hierdie eenheid is naby aan die damme en ook naby aan twee van die drie korter stap roetes wat dit baie gerieflik gemaak het vir ons. Die diere is beslis nie mak nie, maar het tog by tye baie naby aan die eenhede verby geloop. Die werkers is almal baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Dankie Rika, ek is bly julle het lekker gekuier. Doornkop is 'n spesiale plek.

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Tinus B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi area. Lekker stil. Baie natuurlewe, damme en rivier.

Kort opknapping aan gebou en slaapkamermeubels. Buitestel val uitmekaar. Die res was ok. Bietjie duur vir wat mens verwag van die advertensie. Staf vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Beste Tinus,

Ek is bly julle het dit geniet.

Ek sal met die skoonmaakdame praat oor die "cleanliness" wat nie reg was nie. Ek is ook jammer dat die meubels nie na jou smaak was nie.

Groete,
Angus

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Tania D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania D
Gesin met tieners

Rustig en gerieflik.

Dit was ek my man en drie kinders wat die natuur net ingeneem het op die mooi plekkie as enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Ek's baie bly julle het dit geniet. Dit is n spesiale plek.

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Petro N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous view and comfortable stay.

The dirt road is in excellent condition, the house clean and comfortable with everything you need. The view is to die for. I can recommend this place. I will go back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murunwa N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murunwa N
Saam met vriende

The place is so beautifull and so calm.

I would love to come back again. Please include the iron and ironing board in the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Hi there,
Glad you had a good stay. We have a full laundry service at your disposal that will wash and iron anything you need at a minimal fee. You can just give it to the cleaning lady next time. Hope to see you soon again.

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henno V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno V
Gesin met klein kinders

Dit was ontspannend met mooi uitsig oor damme en berg.

Dankie vir 'n goeie tyd by 29 Doornkop Fish and Wildlife Angus. Moes net bietjie op en af ry vir sleutel, maar die plek en atmosfeer en uitsit het vinnig vir dit opgemaak. Ek sal enige tyd weer terug gaan om daar te gaan rus. Dalk die keer net langer om meer van die plek te in te neem. Regtig 'n ontspannende tydjie gehad. Kan dalk net plan maak met die sement sakke en venster raam op die onderste stoep. Dit nie regtig gepla nie, het meestal bo gekuier, maar sal graag die gordyne in die oggend wil oopmaak om die natuurskoon in te neem en nie sement sakke nie. Sal definitief terugkom vir 'n kuier of twee. Weereens dankie Angus dat jy die plek met ons deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Hi Henno,

Jammer oor enige verwarring oor die sleutels hulle is gewoonlik by ontvangs. Baie bly jy het dit geniet, dit is 'n lieflike plek. Sien julle weer.

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Jenni R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenni R
Gesin met klein kinders

A lovely tranquil house set in the mountains.

A well stocked house in a beautiful setting, lots to explore for all ages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Thanks, Jenni, it is our own house so we have all that is required. Glad you had a good break.

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Yolanda R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Yolanda R
Gesin met tieners

Die oord self is baie mooi, maar die spesifieke eenheid kort baie aandag.

Die plekkie kort baie aandag. Stukkende banke, stukkende beddegoed, vuil gordyne. Die oord self is 'n fantastiese plek! Sal weer soontoe gaan, maar net in 'n ander eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Hi Yolanda,

Dankie vir die terugvoer en jammer dat julle verblyf benadeel is. Ons sal die nodige stappe neem.

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Juanita D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D
Saam met vriende

Huis 29 voorsien die nodige. Awesome! Gee rustigheid en ons het elke oomblik geniet. Verseker gaan ons weer kuier.

Baie dankie aan Dianke wat gehelp het met die bespreking en Angus met al die navrae. Dit was 'n lekker rustige naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Dankie Juanita, ek is bly julle het dit geniet.

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Jonathan P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jonathan P
Gesin met tieners

This property requires renovation and is definitely not up to the general standard of the other properties of Doornkop Fish and Wildlife Resort.

2 star rating for the unit 29, but 4-star for the resort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Hi Jonathan

We are busy expanding the lapa and the top and bottom patio.

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Anel S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel S
Gesin met tieners

Ideale plek om te gaan rus en die natuur te waardeer.

Ons het ons tydjie by 29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve baie geniet. Die natuurskoon is asemrowend, die personeel vriendelik en hulpvaardig en die akkommodasie was skoon en gerieflik. Net 'n plesier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Dankie Anel. Dit is 'n wonderlike plek. Hoop ons sien julle gou weer.

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Jacobe V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobe V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gerus.

Doornkop is goed geleë en kos vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Maggie L

Not a place I would rush back to.

The unit was clean but damp. The patio downstairs looked like a building site and we unfortunately did not feel one with the natural environment. Having the kitchen and living area upstairs in such a beautiful surroundings is ludicrous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Hi Maggie,

Sorry that you did not like the layout of the house. Having the patio and a gas braai on the upstairs patio is to take advantage of the view. The downstairs lapa allows one to be closer to nature. We will investigate the damp, it should not be wet especially when it is cleaned twice a day.

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Jean-luc V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-luc V
Saam met vriende

Great wegbreek saam vriende en baie geniet.

Die wegbreek was glad nie wat ons verwag het nie. Die waarde vir geld is rêrig baie goed. Die huis was perfek vir wat ons gesoek het. Baie dankie aan Angus vir die geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Groot Plesier Jean-luc.

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Charles R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker.

Baie aangename plek, sal altyd terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzelle L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzelle L
Gesin met klein kinders

Wegbreek na die natuur saam met die kinders.

Doornkop is 'n pragtige reservaat met heerlike buitelug-doendinge, ver van die rumoer van die stad. Ons hoop ons kry weer 'n geleentheid om daar te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve se terugvoer

Baie dankie, Charles, julle is altyd welkom.

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Vanaf
R1 950
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornkop Visvang- en Wildreservaat, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA558802edef928c5b704ddd09b5d2c7ea316aa834c188f6dd3cb18513254fa15adcb859c385a7e6e86b56e7e604ea95a471d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 8 mense 23 5 1 5 Doornkop Fish and Wildlife Reserve Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.92962 30.240051