29 Ithaca

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

29 Ithaca bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n ateljeewoonstel op die Ithaca-kompleks se tweede verdieping in Margate. Dié kompleks is 350 m vanaf die swem- en branderplankry-strand, ‘n getypoel en rotsvisvangplekke.

Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor ‘n dubbelbed en stapelbed in die leefarea wat lei na ‘n balkon met ‘n gedeeltelike see-uitsig en braaigeriewe. Die kombuis is volledig toegerus en daar is ook ‘n etenstafel met stoele en ‘n badkamer met ‘n bad. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, oond en stoof. Daar is ook ‘n TV met sekere DStv-kanale. Verder is daar onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Die kompleks bied ‘n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en ‘n klimraam vir kinders. Die kompleks is volledig omhein en bied toegangbeheerhekke. Dis naby winkels, restaurante en kroeë.

Slaapplek

'n Bespreking by 29 Ithaca sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 29 Ithaca gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za