29 Melkhout

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

29 Melkhout is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 gaste in De Kelders.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, 'n yskas en 'n etenstafel. Daar is 'n TV met 'n DVD-speler in die sitarea.

Die leefarea bied toegang tot 'n houtdek met 'n ingeboude braai-area. Parkeerplek is beskikbaar in 'n enkelmotorhuis asook voor die motorhuis.

29 Melkhout is naby verskeie winkels en restaurante. De Kelders bied staproetes en is net 2 km van Gansbaai af waar gaste toegang het tot doendinge en besienswaardighede soos die Duiwelsgat- en Fynbos-staproetes, asook haaihokduik.

Slaapplek

'n Bespreking by 29 Melkhout sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 29 Melkhout gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 140 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za