LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 29 on Blueberry Hill | LekkeSlaap
+17

29 on Blueberry Hill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blueberry Hill 29, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 880 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

29 on Blueberry Hill is 'n selfsorgvakansiehuis in St. Helenabaai. Die eiendom is naby die hawe en die see.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders en 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n aparte stort en bad.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke, 'n enkelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die huis het ook 'n braaikamer met 'n kombuisie met 'n yskas en vrieskas bo. Veilige parkeeprlek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by 29 on Blueberry Hill sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Blueberry Hill 29, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 880
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 880
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blueberry Hill 29, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f6b9532f64daaf8eefbf6a22539605f64a3795ee064960ea3e3b7c42e34fe691b90aa1c568c54b593fd6e6bdd98117b9511?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 880  per nag (plek vir 8) 29 Blueberry Hill St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.73996 17.9993
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!