Die Rand Akkommodasie by 29 On Borcherd | LekkeSlaap
+15

29 On Borcherd

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borcherdstraat 29, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

29 On Borcherd is ’n privaat en ruim gastewoonstel wat ontwerp is om in gaste se behoeftes te voorsien. Dié woonstel is in Borcherdstraat naby die Kalahari Mall geleë met verskeie restaurante en winkels. Dis ook naby Upington Internasionale Lughawe en die middedorp.

Die woonstel is ideaal vir toeriste, sakereisigers, trougaste, 'n naweekwegbreek of ouers wat sportgeleenthede bywoon.

Die woonstel is stylvol en lei na ’n privaat stoep waar gaste kan ontspan. Die kamer het ’n dubbelbed met kwaliteitlinne, 'n werkstasie, lugversorsorging, elektroniese kluis, plasma-TV en kombuisie. Die en suite-badkamer het ’n bad, stort, wasbak, toilet, haardroër, sagte handdoeke en komplimentêre toiletware.

Ontbyt is opsioneel en word in die eetkamer bedien, of op die stoep op versoek.

29 On Borcherd bied gratis WiFi, wasgoedgeriewe, 'n privaat braai-area en veilige onderdakparkeerplek vir 1 groot voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by 29 On Borcherd sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 29 On Borcherd
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Borcherdstraat 29, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink 29 On Borcherd het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borcherdstraat 29, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo22ZxMxrChiTbHupArpRVUzbAPy706apET99Mc0UW8ZOfEoRIy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 29 Borcherd Street Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.444726 21.250436
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za