St Lucia Estuary Akkommodasie by 29 On Hornbill | LekkeSlaap
+26
+26

29 On Hornbill

Selfsorg
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 29, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

29 On Hornbill is in St Lucia, 240 km vanaf Durban in die noordelike deel van KwaZulu-Natal, wat deel form van die iSimangaliso Vleilandpark.

Verblyf is beskikbaar in 'n villa wat geskik is vir 6 en het 3 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en bad en die tweede en derde badkamer het elk 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Dit sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv.

Die leefarea lei na 'n onderdakdek met braaigeriewe, 'n houtpaadjie van die villa na die parkeerplek en 'n broodboomtuin.

Die St Lucia-monding het een van die hoogste konsentrasie van seekoeie en krokodille en is die grootste riviermonding in Suidelike Afrika.

Slaapplek

’n Bespreking by 29 On Hornbill sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hornbillstraat 29, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 29, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e1f1c06bec65c4e256e11c36cc3f351233c82c00fd756729568a137c9a923121b7f8a489c0ec95df3e50568b5bd77479087?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (plek vir 6) 29 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -28.375436040574 32.416575386578
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za