Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 On Tait Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir 29 On Tait Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sharon S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S
Enkelreisiger

Stil, huislike atmosfeer - Sentraal geleë.

Gerieflik gebly in 'n oulike gastehuis waar die gasvrou mens dadelik tuis laat voel. Sal 29 On Tait beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly, met heerlike ontbyte. Die groot lessenaar in kamer was 'n bonus vir werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Enkelreisiger

Regtig 'n tuiste.

Die Victoria kamer en badkamer is so mooi versier en baie gerieflik. Die matras is die beste. Die woonbuurt is rustig met pragtige bome. Dis naby restaurante en winkelsentrums. Suzanne se ontbyt was heerlik. Haar vriendelikheid en beskikbaarheid was waardeer. Ek sal beslis weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was home from home.

Suzanne was uiters behulpsaam, akkommoderend, vriendelik en gasvry. Om in haar gastehuis te bly is 'n voorreg en wonderlike ervaring. Haar kamers is smaakvol gemeubileer met die mooiste hekelkomberse, pragtige matte en skilderye. Ontbyt is 'n ervaring. Sy sal alles doen om jou tuis en gemaklik te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Enkelreisiger

Perfek geposisioneerde juweel.

29 on Tait is ’n liefderik gerestoureerde Art Deco-huis wat uit die 1930's dateer. Die pragtige tuin vol beeldhouwerk en draadkuns laat ’n mens dadelik besef: hierdie is g'n gewone ruimte nie. Wanneer jy by die huis instap, slaan die kunsversameling, die tapyte, die handgemaakte gehekelde dekens oor die beddens jou asem weg. Maar die kersie op die koek is Suzanne, die vriendelike, stil gasvrou wat jou met hemelse ontbyte en presies die regte hoeveelheid aandag bederf. My kamer was ruim en ouwêrelds met ’n pragstuk van ’n bed. Daar was ’n lessenaar waar ek in stilte kon werk en die WiFi was blitsig. Die ligging was perfek en ek moes nooit meer as 10 minute ry om na enige van my vergaderings te gaan nie. 29 on Tait sal my weer en weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Enkelreisiger

Gasvryheid op sy beste!

Suzanne gaan uit haar pad om dit aangenaam te maak! Ek sal enige tyd weer teruggaan. Daar is kalmte in die middel van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M
Enkelreisiger

Rustige, pragtige blyplek waar ek na 'n spanningsvolle dag kon ontspan.

Dit was 'n belewenis om hier te kon oorslaap. Suzanne is voorwaar 'n engel, soos die in haar tuin en het die gawe om mens rustig en kalm te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S
Enkelreisiger

Wonderlike verblyf.

'n Baie kreatiewe en kunstige gasvrou wat 'n perfekte ontbyt kon voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilla K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfek vir die doel waarom ons Pretoria besoek het!

Dankie Suzanne, dit was baie lekker om daar te kon oornag. Ons wou 'n plekkie naby die Urologie Hospitaal gehad het, en wraggies, LekkeSlaap was perfek vir ons doel. Die plek was binne stapafstand en baie veilig. Het eerlik soos ons huis weg van die huis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Tait Straat, , Pretoria, 0082, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmYzc4Yzc2LTgxOWYtNGMzMS1hYTE1LWVhYzUxNThlNDkxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 29 Tait Street Colbyn 0082 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.741203 28.23846