29 Seafront@sea Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

29 Seafront@sea Self-catering is in die gewilde area, Gansbaai, in De Kelders in die Kaapse Overberg geleë en is een van die beste walviskykplekke in Suid-Afrika.

Dié eenheid is op die onderste verdieping op die eienaar se perseel geleë, maar het sy eie privaat ingang. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel, breekware en eetgerei. Die klein sitkamer het 2 leunstoele, 'n TV teen die muur met DStv, WiFi en 'n eetarea vir 2 gaste. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n buite-etenstafel. Daar is parkeerplek vir gaste op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by 29 Seafront@sea Self-catering sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Internet

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 29 Seafront@sea Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za