2993 On Plate Thorn Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

2993 On Plate Thorn Guesthouse is op 'n veilige landgoed in Samrand tussen Johannesburg en Pretoria geleë met maklike toegang tot die N1. Die landgoed bied 'n swembad, 'n tennisbaan, basketbalbaan, asook stap-, draf- en fietsryroetes.

Verblyf is beskikbaar in 3 gaste-suites wat individueel versier is en elkeen slaapplek vir 2 volwassenes het. Al die kamers het privaat badkamers wat 'n luukse spa-bad of 'n stort het. Toiletware word ook voorsien om gaste te bederf.

Die supermark is net 600 m van die gastehuis af en is goed van voorraad voorsien. Gaste kan ook kamp-, safari- of 4x4-voertuie by Bush Trackers huur wat 1,4 km van die gastehuis af is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 2993 On Plate Thorn Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R674 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za