3 Anchor
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linariastraat 3, Britanniabaai, St Helenabaai, 459, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
3 Anchor bied verblyf in 'n bekoorlike Weskus dorpie, Britanniabaai en is minder as 180 m van die strandfront af. Dit is naby Paternoster, Vredenburg, St Helenabaai en Velddrif.
Verblyf word gebied in 2 selfsorgwoonstelle, 3 Anchor en Captain's Quarters.
3 Anchor woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met volle DStv. Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n dak en 'n tafel. Braaigeriewe is beskikbaar.
Captain's Quarters het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV met volle DStv. Die kombuis lei na 'n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Die stoep kyk uit oor die groot ommuurde tuin.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Linariastraat 3, Britanniabaai, St Helenabaai, 459, Wes-Kaap
- Gaste dink 3 Anchor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linariastraat 3, Britanniabaai, St Helenabaai, 459, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom