Margate Akkommodasie by 3 Chelsea Place | LekkeSlaap
+14
+14

3 Chelsea Place

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R665 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholson-rylaan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

3 Chelsea Place is ’n selfsorg-dupleks in ’n sekuriteitskompleks in Uvongo. Die gebou is ideaal naby verskeie restaurante, winkels en Uvongo Beach geleë.

Dié volledig gemeubileerde woonstel het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 2 sitareas. Op die boonste verdieping het die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer elk ’n dubbelbed en die derde een het 1 driekwartbed. Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en stoof, ketel, broodrooster en tuimeldroër.

Die sitarea is langsaan die kombuis en het rusbank en ’n TV met ’n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie slimkaart, kabels en dekodeerder saambring. Die tweede sitarea het ’n TV met ’n DVD-speler. Albei sitareas lei na ’n onderdakstoep wat ’n draagbare braai het.

Die kompleks beskik oor ’n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek. 3 Chelsea Place is slegs ’n rit ver van verskeie besienswaardighede in Margate af.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Chelsea Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir 3 Chelsea Place
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Nicholson-rylaan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3 Chelsea Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R665
per nag (plek vir 5)
Vanaf R665
per nag (plek vir 5)
Vanaf R665
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Nicholson-rylaan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69Y3PKobYNhbkIEXylvlfwHDVgwxPXIWwYoy3LspsZrFL6Fw62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R665  per nag (plek vir 5) 1 5 1 4 Nicholson Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -30.831771 30.395267
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za