Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Colours Blue

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir 3 Colours Blue
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Celeste M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste M
Saam met vriende

Hartlik ontvang. Baie lekker gebly.

Baie mooi en gemaklik ingerig. Ons het heerlik oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel J
Enkelreisiger

Rustig, met 'n uitsig wat onbeskryflik mooi is. Sal definitief aanbeveel.

Verblyf was baie lekker, en alles wat nodig is, is daar. Kamer het 'n besonder mooi uitsig oor die dorp en hawe en is naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties. Sal definitief weer bespreek.

Ja, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarette P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig naby Mosselbaai se punt.

Heerlik gebly, sal enige tyd weer daar 'n draaitjie maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Hartlike ontvangs. Kamer skoon, netjies en modern. Dek area met swembad was 'n additionele bonus. Uitsig oor die baai is magnifiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie netjies en skoon. Pragtige uitsig oor die baai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia K
Besigheidsreis

Waarde vir geld met 'n mooi uitsig!

Baie vriendelik ontvang, kamers was baie netjies en alles wat jy nodig het, was daar. Ontbyt is teen ekstra kostes beskikbaar, was heerlik en baie billik geprys. Sal weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute Fantastiese Gasvryheid.

Ek en my vrou het 'n absolute lekker kuier gehad. Jolene en Helen was so gasvry en behulpsaam terwyl ons daar gebly het. Die blyplek is veilig en super skoon met die uitsig oor Mosselbaai-hawe vanuit jou kamer. Ons sal definitief weer 'n draai maak volgende jaar wanneer ons in SA op vakansie is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Enkelreisiger

Te kort!

Ek het laat die aand gearriveer en weer redelik vroeg vertrek, maar sal beslis terug wees. Alles was op sy plek en gereël vir my laat aankoms. Ek kon nog 'n lekker koppie tee maak. Die uitsig is amazing. Heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alisha D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha D
Besigheidsreis

Die view is baie mooi!

Daar was egter ander gaste wat tot laat gekuier het en wat regtig steurend was. Daar is voorsiening gemaak vir load shedding so dit is nie 'n probleem as die krag af is nie. Die ontbyt was egter nie lekker gewees nie. 'n Regte filterkoffie sou ook lekker gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Enkelreisiger

Fantastiese ervaring.

Mees elegante verblyf met asemrowende uitsig. Dekor spreek van die beste smaak en persoonlikheid. En geen beurtkrag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and pleasant staff.

Lovely location with a beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V
Gesin met tieners

Lieflike ligging.

Ons het net een aand hier vertoef en was dit genoeg om dit weer te doen. Baie mooi uitsig en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cilmie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G
Enkelreisiger

Tweede besoek aan 3 Colours Blue - sal weer bespreek.

Vriendelik ontvangs met alles wat nodig is. Heerlike ontbyt, pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek. Ek kon my verkyk aan julle mooi tuin met detail.

Sal verseker 3 Colours Blue aanbeveel. Baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trix V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie gerieflike, lieflike kamers. Kenedene was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma T
Enkelreisiger

The most friendly people.

The service was excellent, the views spectacular and the breakfast was amazing. I will definitely go back. Thank you to each and everyone for making my stay so pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik gewees, goed geslaap.

Alles wat voldoende, net die parkering, moet gesê word dat dit nie agter 'n hek is nie, en dat jy alles uit jou kar moet dra. Baie trappies ook, dit moet genoem word.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddy G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks met 'n mooi uitsig.

Bestuur en personeel was vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy M
Enkelreisiger

All good.

Need to do something about the barking dogs at 5am in the morning. A better coffee station would be useful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria M

Pragtige uitsig vanaf die gemeenskaplike balkon.

Ons het die stoep baie geniet. Die weer was mooi, so ons kon die sonsondergang en die sonsopkoms geniet. Hulle het my ook gehelp dat ek kon vroeër inklok en van hulle eetkamer kon werk vir die dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell W

Heerlike verblyf wat jou dadelik laat tuis voel.

Pragtige plek met verwelkomende atmosfeer. Marlise het ons vriendelik ontvang en was baie gasvry. Beddens is uitstekende kwaliteit, alles is vars en skoon en jy kan 'n drankie geniet op die balkon met 'n asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca E
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf! Almal is vriendelik en so hulpvaardig!

Ons het ons verblyf vreeslik geniet! Kamers is skoon en swembad het 'n pragtige uitsig van die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter C
Saam met vriende

Oorhoofs goed/lekker.

Alhoewel die handoeke skoon was, het hulle benoud en bedompig geruik (asof hulle klam in die kas gebêre was). Daar was klossies hare op die drooglyn in die badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie K

Gemaklik en mooi.

Ons het net een aand geslaap, maar het alles tot ons beskikking gehad wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Japie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not nice sleep, very noisy roof.

Bad night sleep, noise on roof sound like loose roof plates.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaz M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaz M
Besigheidsreis

Great, wonderful views, very friendly and helpful staff.

First impressions is a lasting impression.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan V
Enkelreisiger

Weereens 100% dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franco S
Enkelreisiger

Baie lekker.

Baie mooi uitsig, baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Enkelreisiger

Vriendelike mense, rustige atmosfeer, beste ligging en beste en mooiste uitsigte op hawe, see en berge.

Dit was voorwaar die heerlikste, mees ontspanne verblyf met die beste en vriendelikste diens van die personeel wat ek nog ooit in 'n gastehuis beleef het. Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie B
Enkelreisiger

Baie lekker en vriendelike personeel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Colours Blue se terugvoer

Good Day

Thank your for the review and for staying with us.

Kind Regards
Marlise

3 Colours Blue
Michele D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Michele D
Gesin met klein kinders

My kuier het basies bestaan om die gerief te gebruik as slaapbasis.

Daar is slegs 1 braaigerief vir alle kamers waar ek tuisgegaan het. Die kombuis was ook gedeel deur alle gaste. Vir die akkommodasie wat betaal is, was my verwagting dat ek verseker moes wees van veilige en geruste parkering. Na dag 3 moes ek toiletpapier aanvra. My verblyf het dus nie my verwagtinge oortref nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita K
Gesin met klein kinders

Baie goeie diens ontvang.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Colours Blue se terugvoer

Baie dankie. Hoop om jou gou weer hier te sien.

3 Colours Blue
Veronica G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie aangenaam.

Puik diens. Heerlike ontbyt en geriewe. Sentraal geleë. Vars lug en rustige omgewing. Voorwaar 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathalie C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nathalie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Baie netjies en lekker plek om te bly. Lekker rustig en baie vriendlikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Pragtige uitsig en heerlike ontbyt.

Pragtige uitsig, maar nie so sentraal nie. Heerlike ontbyt en goeie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marissa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig vanuit die swembad.

Heerlike beskuit maar net 2 melkies. Ongelukkig het ons kamer 2 enkelbeddens gehad, was donker en weggesteek aan die agterste kant van die vertrek. Die eenheid het geen lugversorging gehad en die hoe temperature het dit baie warm en bedompig gemaak. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlaine E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful!

We had a lovely stay and will definitely revisit. Friendly reception by the staff on duty, clean and amazing view. Our breakfast the following morning was delicious. We will definitely return. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik en baie vinnig gehelp met aankoms en die ontbyt die oggend was meer as genoeg.

Die kamer waarin ons oornag het, was baie skoon en netjies. En met ons aankoms was alles gereël. Ek sal beslis weer met ons terug ry vanaf Pretoria weer daar oornag. LekkeSlaap het ons nog nie een keer in die steek gelaat en ons is nou al van die 1ste September op die pad. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker twee aande in Mosselbaai.

Die uitsig van die balkon is asemrowend. Die ontbyt was uitstekend en alle personeel vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met vriende

Baie aangenaam!

Uitstekend! Kombuis toebehore as gaste sou braai kan verbeter, maar origens baie goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed286546089cee74357a83b00538221bb5e8537608873825d200be9cdcdd3f528ae31a8d5912ad50e70c4b45a81670fd01f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 75 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185442663322 22.147241234779