Claremont Akkommodasie by 2 Cricklewood Place - Luxury Holiday Home | LekkeSlaap
+35

2 Cricklewood Place - Luxury Holiday Home

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Cricklewood Place, Crescent-weg 21, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 350 R4 013 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

2 Cricklewood Place - Luxury Holiday Home is 'n moderne huis in die hartjie van Kaapstad se suidelike voorstede. Dit is in Claremont naby heelwat geriewe en bied lekker veilige verblyf vir 'n gesin wat wil wegbreek. Daar is slaapplek vir 11 gaste en 2 parkeerplekke op die perseel.

Die huis het 3 verdiepings. Op die eerste verdieping is daar 'n leefarea. Die tweede verdieping het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die derde verdieping het 2 slaapkamers, waarvan die een en suite is.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n eet- en sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv PVR-pakket. Daar is ook WiFi (40Meg Fibre Broadband) en 'n privaat swembad buite.

2 Cricklewood Place - Luxury Holiday Home is gerieflik geleë - minder as 1 km vanaf Woolworths, Cavendish, Pick n Pay en Virgin Active Gimnasium.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • 2 Cricklewood Place, Crescent-weg 21, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R5 350
Vanaf R4 013
per nag (plek vir 11)
was R5 350
Vanaf R4 013
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Cricklewood Place, Crescent-weg 21, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTc5ZWIwLWQwZDItNDdmOS05YmM4LTJhZWVhNTcxYjZiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R5 350, nou Vanaf R4 013  per nag (plek vir 11) 2 Cricklewood Place 21 Crescent Road Claremont 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.989796 18.467398
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za