Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Darling Street Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 3, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die gastehuis is ideaal geleë op die N1, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, asook halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Upington op die N10 en daarom is dit die perfekte blyplek vir moeë reisigers wat 'n gerieflike kamer nodig het.

Die kamers is in 2 huise (Die Monument en Die Kothuis). Elke kamer is en suite en is gemeubileer in tradisionele Karoo- en Victoriaanse styl met baie antiekstukke en oorspronklike kunswerke op die mure. Die eetkamer word in die winter met 'n oop kaggel verwarm waar gaste dikwels saans na ete kuier asook in die snoesige klein kroeg.

In die somer is ons klein tuin 'n gunsteling, so ook die voorstoep waar gaste 'n skemerkalkie kan geniet en die aandvertoning van duisende Kleinrooivalke wat deur die lug sweef, kan aanskou.

Honger? Ons het 'n watertandlekker pizza-spyskaart en ook 'n aansienlike a la Carte spyskaart om almal te bevredig. Ons pizzas is welbekend en dis 'n moet as jy 'n pizza-aanhanger is.

Die klein kroeg is waar reisigers beslis die geleentheid sal kry om sommige van die boorlinge te ontmoet wat vir 'n drankie na werk kom en iets te ete kry. Dit lei dikwels tot 'n uiters gesellige atmosfeer en die smee van goeie vriendskappe.

Saam met ons wonderlike personeel streef ons daarna om jou verblyf by ons wonderlik en onvergeetlik te maak. Ons sien almal uit daarna om jou by die historiese dorp, Hanover, en by 3 Darling Street te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 118 resensies vir 3 Darling Street Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Darlingstraat 3, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink 3 Darling Street Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hanover Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 3, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyZDNjMTQyLWRhMTMtNDQ0YS1iMDk3LWZjZWRkMjU5MjgxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 3 Darling Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -31.069231059697 24.442420899868