Stirling Akkommodasie by 3 Drake Road Holiday Units | LekkeSlaap
+41
+41

3 Drake Road Holiday Units

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R890 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drake-weg 3, Stirling, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

3 Drake Road Holiday Units bied selfsorg-vakansieverblyf lekker sentraal in Stirling, 'n stil woonbuurt in Oos-Londen. Dit is 5 minute vanaf strande, winkelsentrums en sportgeriewe.

Die verblyf is beskikbaar in 'n drieslaapkamerhuis, die Joyxe-suite, 'n aparte houthuis en 2 woonstelletjies. Hier is altesaam slaapplek vir 14 gaste en die eenhede kan saam of apart bespreek word. Elke eenheid het 'n selfsorgkombuisie.

Buite is daar 'n groot braai-area en 'n houtdek. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Die perseel het 'n elektriese heining en veilige parkeerplek is beskikbaar vir 5 voertuie. Daar is ook afstandbeheerde hekke en 24 uur-geslotekringtelevisie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 3 Drake Road Holiday Units
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Drake-weg 3, Stirling, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink 3 Drake Road Holiday Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drake-weg 3, Stirling, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYS78pqQQj2CcHtdx2ADRXBpl9BWrxdisWgEguTwR39p8v9hzWk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 3 Drake Road Stirling 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.99143 27.924194
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za