Zimbali Akkommodasie by 3 Eagle Crescent | LekkeSlaap
+14

3 Eagle Crescent

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-singel 3, Zimbali Beach Estate, Dolfynkus, 4401, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 631 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

3 Eagle Crescent is 'n pragtige selfsorg-dubbelverdiepinghuis op die Zimbali Coastal Estate.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die groot hoofslaapkamer is weelderig en het 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed.

Die indrukwekkende leef- en onthaalarea op die grondverdieping is pragtig versier. Stapeldeure bied toegang tot die groot onderdakstoep met 'n ingeboude gasbraai. Die huis is gebou om energie doeltreffend te gebruik en die hittepomp, LED-ligte met lae spanning en die reserwe elektrisiteittoevoer is ideaal in 'n omgewing met kragonderbrekings. Daar is ook 'n aparte waskamer en opwaskamer vanuit die kombuis.

Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Eagle Crescent sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Eagle-singel 3, Zimbali Beach Estate, Dolfynkus, 4401, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 631
per nag (plek vir 8)
Vanaf R7 631
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-singel 3, Zimbali Beach Estate, Dolfynkus, 4401, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9TD6BaP9r0pyskEqHHJFTTSuned13J8c7ocy5BIUzeG9bJEvNm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 631  per nag (plek vir 8) 3 Eagle Crescent Zimbali Beach Estate 4401 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.538758 31.199473
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za