LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 Groot Diamante | LekkeSlaap
+26

3 Groot Diamante

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 3, Groot Diamante, Topaz-laan 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R759 R531 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

3 Groot Diamante is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Langebaan. Hierdie kompleks is ideaal geleë naby die strandmeermond, 'n gewilde vlieërbranderry-bestemming.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met basiese toebehore en die sitarea het 'n TV met 'n MiTV-boksie wat Netflix en YouTube insluit. Daar is gratis WiFi.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike, muntaangedrewe wassery wat gaste kan gebruik en 'n gemeenskaplike braai-area, maar gaste moet hul eie braaigeriewe saambring.

3 Groot Diamante is ook naby winkels, restaurante, die buiteklub en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Groot Diamante sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir 3 Groot Diamante
Netheid
1.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Eenheid 3, Groot Diamante, Topaz-laan 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 Groot Diamante het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R759
R759 R531
per nag (plek vir 2)
Vanaf R759
R759 R531
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 3, Groot Diamante, Topaz-laan 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f15f1e1f738eec86c6fd90cb9a2c54f20433649f6c57ec457348c4239bb0c59d70c63bfdf2e16a5d566be1150a6772135a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R759, nou Vanaf R531  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 Unit 3, Groot Diamante 11 Topaz Lane 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.080691510918 18.040462480951
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!