LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 Lagoon | LekkeSlaap
+30

3 Lagoon

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 3, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R630 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

3 Lagoon bied selfsorgverblyf in Southbroom. Dis naby die strand en 'n entjie se ry vanaf ander trekpleisters in die area.

Daar is 2 eenhede met slaapplek vir 4 tot 6. Die eenhede kan apart of saam vir 'n groep van 10 bespreek word. Die eenhede het 2 of 3 slaapkamers met aparte of en suite-badkamers. Elke eenheid het 'n selfsorgkombuis wat goed toegerus is en 'n leefarea.

Die een eenheid het 'n privaat dek met 'n Jacuzzi. Daar is ook 'n speletjieskamer met tafeltennis, 'n pool-tafel en veerpyltjiebord. Die gastehuis bied braaigeriewe, 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die eienaars woon op die perseel in die hoofgebou en is beskikbaar as jy hulp nodig het.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 3 Lagoon
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lagoonrylaan 3, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3 Lagoon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 3, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcxxOpw2Mdr58kPN5rglFY2QZ4vU6eKVAbBXuy5jzPtRkZzEN5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R630  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 3 Lagoon Drive Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.93069 30.31058
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!