Kabeljous Akkommodasie by 3 Lagune View | LekkeSlaap
+15
+15

3 Lagune View

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagune View, Eenheid 3, Kabeljauws-weg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Lagune View 3 is 'n luukse, moderne selfsorgwoonstel wat in 'n veilige woonstelkompleks in Jeffreysbaai geleë is, ongeveer 100 m van die strandmeer af en net 5 minute se stap van die strand af.

Die woonstel bied gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is en suite. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke bring.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolf, 'n wasmasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en heelwat ander benodighede. Die leefarea bied pragtige uitsigte oor die rivier en die see. Volledige DStv is beskikbaar teen 'n klein addisionele koste. Daar is lugversorging in die sitkamer, hoofslaapkamer en tweede slaapkamer. Die woonstel het 'n beskutte patio wat ideaal is vir braai in die middag. Jy kan ook ongelooflike uitsigte van hier af geniet.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en die woonstel het 'n traliehek by elke deur en venster vir gemoedsrus.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Lagune View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir 3 Lagune View
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Lagune View, Eenheid 3, Kabeljauws-weg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 3 Lagune View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagune View, Eenheid 3, Kabeljauws-weg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiOGU5Y2ZmLTNjN2UtNDVjYy04ZjI0LTRhYTFlNDNjZTAxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 950  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Unit 3 Lagune View Kabeljauws Road 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.006387976747 24.93074119091
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za