3 Lavenders

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

3 Lavenders is ’n gerieflike, knus gemeubileerde tuineenheid vir 2 gaste in een van die ouer voorstede van Bloemfontein.

Die eenheid is op die gasheer se residensiële eiendom. Dit is een slaapkamer met 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n toilet, wasbak en 'n klein stort. Die kitchenette is toegerus met ’n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffie maak geriewe. 'n TV is beskikbaar. Daar is nie WiFi nie. Veilige parkeerplek word voorsien.

3 Lavenders is net 2 km vanaf Mimosa Mall en die Vrystaat Rugbystadion en 3 km vanaf die Universiteit van die Vrystaat. Bloemfontein bied verskeie besienswaardighede soos museums, die Bloemfontein Dieretuin, die Botaniese Tuin Boomroete, die Vrystaatse Botaniese Tuine, restaurante en meer.

Dit is ongeveer 1 km vanaf Universitas hospitaal en Mediclinic. Die ideale, skoon en veilige oornagplek.

Slaapplek

'n Bespreking by 3 Lavenders sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 3 Lavenders gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R340 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za