St. Francisbaai Akkommodasie by 3 Main Royal Port St Francis | LekkeSlaap
+19
+19

3 Main Royal Port St Francis

  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullet-rylaan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

3 Main Royal Port St Francis is 'n lieflike eenheid in Port St Francis wat gehalteverblyf bied met 'n pragtige uitsig oor die see en hawe. Dié eenheid is in 'n veilige, luukse kompleks langs die hawe en bied eksklusiewe akkommodasie.

Dié eenheid het 2 slaapkamers op die eerste verdieping met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die onderste verdieping het 'n ruim oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis het 'n oond met stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en DVD-speler.

Die eenheid het 'n patio met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die see. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

3 Main Royal Port St Francis is stapafstand vanaf restaurante en besienswaardighede en bied direkte toegang tot die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Main Royal Port St Francis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir 3 Main Royal Port St Francis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Leighton Hullet-rylaan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink 3 Main Royal Port St Francis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighton Hullet-rylaan, Port St Francis, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3ZmM2M2Q5LTMzNDQtNDlkNC05MjIwLTc2YzU5NjdkYjEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 Lieghton Hulette Drive Port St Francis 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.183324 24.85138
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za