3 Melrose Road

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

3 Melrose Road is slegs vyf minute oos van Sandton geleë, in die stil voorstad van Sandown Landgoed. Hierdie sekuur voorstad sluit die voorstede Strathaven en Sandown Uitbreiding 36 in.

Snelweë is maklik toeganklik aangesien Sandown Landgoed tussen die Marlboro Straat oprit op die M1 en M3 en die Grayston Rylaan oprit op die M1 snelweg geleë is, met beide opritte wat aansluit by Katherinestraat, wat weer op sy beurt aansluit en deurgaan tot in Sandton.

Ons bied vyf 5-ster executive suites aan, elk met lugreëling, komplimentêre tee en koffie, beskuit en vrugte, vol DStv, 'n kluis, yskas, mikrogolfoond, telefoon, haardroër en koordlose internet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 3 Melrose Road gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za