3 on Elizabeth
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabethlaan 3, Sandringham, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R700R595 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
3 on Elizabeth bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike Engelse plattelandse huis in die rustige voorstad, Sandringham, in Johannesburg.
Daar is verblyf in 3 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n Smart TV met toegang tot Netflix en YouTube. Die gemeenskaplike kombuis het 'n gasstoof en oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, yskas-vrieskas met 'n dubbeldeur, potte, panne, eetgerei en breekware. Daar is 'n lessenaar indien gaste 'n werkstasie benodig en 'n biblioteek langsaan die Solder-suite.
Gaste kan aandete in die eetkamer of buite langsaan die vleiland met die sagte lig van die paraffienlampe, geniet. Gaste kan ook ontspan op die dek of lekker lê in die hangmat met 'n uitsig oor die swembad en vleiland, met die vloeiende water in die agtergrond.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Elizabethlaan 3, Sandringham, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Gaste dink 3 on Elizabeth het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Sandringham Modderfontein Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabethlaan 3, Sandringham, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom