Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 on Greger Accommodation

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gregerstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

3 on Greger is 'n netjiese en gerieflike selfsorg-eenheid met 2 en suite-kamers. Dis sentraal geleë is in 'n stil woonbuurt in Mbombela (Nelspruit). Dit is naby skole, winkelsentrums en mediese geriewe.

3 on Greger Gesinseenheid het slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasruimte. DStv, WiFi, en 'n USB-muurprop is beskikbaar. Daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Let asb. dat hierdie eenheid nie 'n sitarea het nie.

Die Zebra Suite het 'n koningingrootte-bed, en is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, en 'n mikrogolf. Die stort is ekstra groot. Die eenheid het ook 'n TV met DStv, lugversorging, gratis WiFi, en 'n USB-muurprop.

Die 2 nuwe en suite-kamers, Kingfisher en Tauraco het elk 'n koningingrootte-bed, yskassie, ketel, koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, haardroër en 'n strykyster. Die badkamer het 'n skuifdeur, groot stort, wasbak en toilet. Die kamers het elk lugversorging, 'n TV met DStv, gratis WiFi, en'n USB-muurprop,

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die swembad op die perseel.

Ontbyt, aandete en middagete-pakkies kan voorsien word met vooraf reëling en teen 'n ekstra koste. 'n Wasgoed- en strykdiens kan gereël word. 'n Pendeldiens na die lughawe, mediese geriewe of winkelsentrums kan gereël word teen 'n ekstra koste.

Daar is 3 honde op die perseel wat ook daarna uitsien om gaste te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 160 resensies vir 3 on Greger Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Jaar gelys 8

Ligging

  • Gregerstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink 3 on Greger Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gregerstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29r7NgRMejzlLoUURkdyiQ33pI1lQoqfmh6lHajNb8h19f6ZYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 160 5 1 5 3 Greger Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.481306222408 30.980495160713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem