Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 On Nebraska

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir 3 On Nebraska
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met vriende

Ons het veilig gevoel en lekker geslaap.

Alles wat nodig is, was beskikbaar en netjies. Ons sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie Johan. Dit word waardeer. Ons sien weer! Groete, André en Glynn.

3 On Nebraska
Mark C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Affordable, clean and safe.

We had a nice stay, but the stairways were a bit of a challenge. Recommendation: The apartments had only one small mirror in the bathroom, and my girls love their mirror for makeup and dresses.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Hi Mark - thank you so much for your review. There is also a dressing table with a mirror in the second bedroom, but your comment is noted and I will add a full-length mirror in the room as well. It was lovely hosting you and your family. Regards Glynn

3 On Nebraska
Riana M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M
Gesin met tieners

Gemaklik en gerieflik met billike prys.

Baie lekker gebly. Die gasheer het ons baie welkom laat voel. Gehelp om bagasie bo te kry. Saterdagoggend daar aangekom met Airfyer ook. As jy die steil trappe kan hanteer, is dit 'n heerlike plek om te bly. Boomryk met baie voëltjies. Vertrekke is ruim en het nuwe banke (nie die op fotos). Daar is nie meer die oondjie met plate soos foto nie, maar een kookplaat en pot/pan ens. Maar as jy iets kort, dan bring die gasheer baie vinnig dit om alles gerieflik te maak. Verwelkomingschocolade was 'n mooi gebaar. Daar is 'n klein hoeveelheid koffie, tee, suiker en melk ook. Die badkamer met deur uit albei kamers is baie gerieflik. 2 klein waaiers was in die kas indien jy dit nodig het. Genoeg handdoeke ook in die badkamer. Dit is 'n baie lekker verblyfplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Baie dankie vir jou deeglike resensie, Riana. Dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om vir jou en jou familie te kon huisves. Groete André en Glynn Hugo

3 On Nebraska
Nelri T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelri T
Gesin met tieners

'n Pragtige, lekker plekkie met die wonderlikste atmosfeer - binne en buite!

Glynn en haar man is twee juwele - opregte, warm mense! Dit was 'n voorreg om hulle te kon ontmoet. Baie dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en bekostigbaar.

Baie lekker gebly, gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Dankie dat jy tyd geneem het om jou resensie te plaas, Jolene. Groot waardering. So dankbaar dat jy lekker gebly het.

3 On Nebraska
Martha D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha D
Besigheidsreis

Wonderlik!

Glynn was van ons bespreking tót met ons aankoms nét 'n wonderlike gasvrou. Die beste hulp waarvoor 3 plattelandse juffrouens kon vra! Ons sterre sê verder alles. Ons beveel 3 On Nebraska beslis aan. Gaan DV 'n jaarlikse instelling word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Aah, wat ‘n wonderlike resensie. Dankie Martha. Julle 3 juffies het my dag opgehelder. ‘n Plesier om julle te huisves. Ons sien weer.

3 On Nebraska
Loraine C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Ruim sentraal geleë akkommodasie.

3 On Nebraska is ruim, skoon en netjiese akkommodasie met al die noodsaaklikhede wat nodig is om verblyf gerieflik te maak. Gerieflik dat albei kamers toegangsdeure tot badkamer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Loraine - dit word opreg waardeer. Dankie dat julle ook ons verblyf in perfekte toestand gelos het - ons het getwyfel of julle daar geslaap het. Sien uit daarna om julle in die toekoms te verwelkom. Mooi bly. Groete. Glynn

3 On Nebraska
Chrissie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie V
Gesin met klein kinders

Fantastiese waarde vir geld.

Ons het absoluut heerlik gebly. Die woonstel is baie groter as wat ons verwag het en silwerskoon. Sal vir seker weer hier oorbly en ook ander mense aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Hallo Chrissie. Baie dankie dat jy ons resensie voltooi het. Dit maak my so gelukkig as ons gaste lekker gebly het. Groot waardering daarvoor. Mooi bly. Groete, Glynn.

3 On Nebraska
Elize M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike kuier met baie vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Baie dankie Elize. Ek waardeer jou resensie en jou tyd om dit te voltooi. Mooi bly. Groete Glynn

3 On Nebraska
Elzana B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het baie lekker gekuier en die plek is baie mooi en skoon. Soggens hoor mens omtrent die voëltjies sing want mens slaap tussen die bome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar Elzana. Hoop om julle weer te verwelkom.

3 On Nebraska
Jaco L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Rustig en gemaklik.

Baie rustig, mense is vriendelik, kon lekker braai buite op stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Groot waardering vir jou kommentaar. Baie dankie. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

3 On Nebraska
Renier T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier T
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ek sal beslis 3 on Nebraska aanbeveel. Ek en my dogtertjie van 2 het heerlik gebly. Baie oulike en netjiese plek, naby alles en beslis goeie waarde vir geld. Meer as genoeg spasie vir 'n gesin. Sal enige tyd weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Duisend dankies vir jou mooi woorde Renier. Dit was ‘n plesier om julle te huisves. Mooi bly. Groete. Glynn

3 On Nebraska
Jessi-leigh K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessi-leigh K
Gesin met klein kinders

Amazing.

Glynn is such a lovely and friendly hostess! We only stayed for one night, but would highly recommend to anyone. She even sent a message the next day asking if we arrived home safely. Thanks so much Glynn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Hi Jessi-Leigh.
My apologies for only responding to your review now but I have only just received it. Better late than never.
Thank you so much for your kind words.
It was a pleasure hosting you.

3 On Nebraska
Christiaan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan B
Gesin met tieners

Baie lekker gewees.

Baie lekker plek en naby winkels. WiFi vinnig en als wat jy soek weg van huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik en waarde vir jou geld.

Sal enige persoon aanbeveel na 3 On Nebraska.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en aangename verblyf.

Ons is so gasvry ontvang en gehelp met ons bagasie. Aangesien ons bejaard is en nie regtig besef het daar is steil trappe nie, het ons die vriendelike hulp met aankoms en vertrek so waardeer. Gasheer en -vrou loop die ekstra myl. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Liewe Gerhard, baie dankie vir jul pragtige resensie. Dit was ‘n absolute plesier om jul te huisves, julle was wonderlike gaste. Mooi bly. Groete, André en Glynn.

3 On Nebraska
Ivor F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivor F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer teruggaan.

Sal weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Ivor. Dit maak my hart bly. Sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Groete.
Glynn 🙏

3 On Nebraska
Carmenita B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmenita B
Saam met vriende

Splendid time @3 on Nebraska

The place is amazing. Firstly, it looks very nice and comfy. It's clean and everything you need is there. Would recommend it to anyone for a good relaxing place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly – die woonstel was baie gerieflik en skoon.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Duisend dankies vir jou mooi woorde Kobus, dit word opreg waardeer. Dit was ‘n plesier om vir jou, Mariana en jou dogter te kon huisves. Dankie vir julel ondersteuning. Groete Glynn

3 On Nebraska
Brigitte S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S

Waarde vir geld!

Dit is 'n fantastiese plek en dit bevat alles wat jy benodig. Die eienaar is so vriendelik en bedagsaam. Glynn, baie dankie dat ons daar kon lekke slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie Brigitte. Dit was so lekker om vir jou en jou pragtige gesin te huisves. Ek sien uit daarna om julle in die toekoms te verwelkom. Groete. Glynn

3 On Nebraska
Martlie J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het, is daar, maar daarby baie smaakvol.

Die stoep is 'n lushof waar jy die hele dag kan verwyl. Voorwaar 'n besondere plek met oorgenoeg ruimte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Duisend dankies vir jou resensie, Martlie. Dit was so lekker om vir jou en Dirk te ontmoet. Julle was ongelooflik gaste en sien uit daarna om julle in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike Groete
Glynn

3 On Nebraska
Corne V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese verblyf by vriendelike en behulpsame mense.

Waarde vir geld verblyf wat baie sentraal geleë is om die omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 On Nebraska se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Corné. Dit was heerlik om vir jou en jou man te kon ontvang. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is. Groot waardering dat jy tyd geneem het om dit te voltooi.
Groete.
Glynn

3 On Nebraska
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nebraska-straat 3, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b3f4dfafe9b87c133496d15d32eb0892697b66a2fc16bf401250f4e6427af6ea39b940756b9393890bad95ee5b48f94d475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 3 Nebraska Street Stellenridge 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.876633465999 18.653912157078