LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 Palms Luukse Kothuis | LekkeSlaap
+19

3 Palms Luukse Kothuis

Selfsorg
Queen En-suite Room
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Die 2 pragtig gemeubileerde en ruim en suite-slaapkamers is ontwerp vir gerief, elkeen met 'n aparte ingang. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n luukse en suite-badkamer met 'n ruim glasdeur-stort. Verder is daar 24 uur, hoë-spoed internet-toegang en 'n TV met DStv-kanale. Albei slaapkamers het hul eie patio wat lei na die hooftuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Disa Pad, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3MzRkNDc5LWQwNWUtNGI0ZS1iZjBhLWZkZDljODFjODUzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 25 Disa Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.819968 18.4862845
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!