Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Three Rondavels

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu-weg 170, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Three Rondavels bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 selfsorg-eenhede in Marlothpark, wat die grens tussen die Krokodilrivier en die suidelike Krugerwildtuin, een van die grootste wildreservate in Suid-Afrika, vorm.

Die 3 ruim en gerieflike rondawels is ongekunsteld ingerig om tot die bosveld-atmosfeer by te dra. Elke rondawel is met 'n yskas, 'n oond en 'n stoof toegerus. Tussen die 3 rondawels is daar 'n groot, verhewe hoofdek en braai-area in die skaduwee van maroela- en doringbome. Al die rondawels het paadjies wat na die dek lei. Daar is ook 'n swembadjie langs die dek.

Die Krokodilrivier is die gemeenskaplike grens tussen die Krugerwildtuin en Marlothpark, vir sowat 17 km en is 'n tuiste vir seekoeie en krokodille. Olifante, renosters en buffels word dikwels gesien aan die Krugerwildtuin se kant van die rivier. Aan Marlothpark se kant van die rivier is daar 'n verskeidenheid wildsbokke wat vrylik tussen die kothuise wei. Kameelperde en vlakvarke mag ook van tyd-tot-tyd inloer en sebras kom bedel graag by die dek vir lekkernye. Daar is meer as 300 voëlspesies vir voëlkyk-entoesiaste.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 90 resensies vir The Three Rondavels
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kudu-weg 170, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink The Three Rondavels het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu-weg 170, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaf098acaf5178ecb0c19f88cd1d5f7e83c68552ddbf1042d3f5df8cf989e618302b84ba9540438ec1a9d219b0b928f32520?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 170 Kudu Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.394939 31.764915