Fichardt Park Akkommodasie by 3 Rose Cottage | LekkeSlaap
+22
+22

3 Rose Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 170 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rautenbach-straat 3, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

3 Rose Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Fichardt Park, Bloemfontein. Die eiendom is naby Life Rosepark Hospitaal en Pick 'n Pay Hipermark.

Die kothuis is ten volle gemeubileer en het 'n privaat ingang, 'n braai-area en 'n binnehof. Die eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer is 'n solder met 2 enkelbeddens. Die trappe na die solder kan weggevou word om meer spasie te skep.

Die leefarea het ook 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof. Veilige parkeerplek is agter afstandbeheerde hekke beskikbaar. Die eiendom het ook elektriese heinings.

3 Rose Cottage is 5 km vanaf Windmill Casino, winkelsentrums en ander hospitale.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Rose Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 3 Rose Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rautenbach-straat 3, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 3 Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 170
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 170
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 170
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rautenbach-straat 3, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWUcYEzu8FdAkORrn9JM7YsjecPRIyOXaA3nzKdg3ocuSwUYBjM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 170  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 3 Rautenbach Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 16:00-21:00 09:00 -29.14442 26.17447
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za