LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 Topanga | LekkeSlaap
+10

3 Topanga

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir 3 Topanga
Netheid
3.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lyndi V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lyndi V
Gesin met klein kinders

Ideaal vir gesin met kinders.

Vir 'n gesin met kinders is dit ideaal aangesien dit op grondvloer geleë is. Gras-area is ideaal vir hulle om te speel. Eienaars moet dalk oorweeg om braaier aan te bring. Ons is mense wat elke aand braai as ons met verlof is, maar die reënweer het dit nie toegelaat aangesien daar net 'n gesamentlike braai is. Sekere breekware was nie volledig nie. Baie net 3 van elk en tog is daar slaapplek vir 4 mense. Van die breekware is aangepak. En sekere gedeeltes was baie stowwerig en beslis nie net 3 of 4 dae se stof nie. Yskas ook baie klein en kan net daaglikse voorraad stoor wat vir ons 'n probleem was, aangesien ons ons kruideniersware saamgevat het.

3 Topanga's terugvoer

Hi daar Lindi,
Ek is bly jy het n lekker tyd gehad met jou gesin. Ongelukkig het julle reën en onweer die hele tyd gehad en kon glad nie braai nie, maar die gebou se beheersliggaam laat nie braaiers toe op die balkon nie. Die eenheid was 4 dae voor julle gediens en skoon gemaak an als was in orde. Die stof kon dalk van die oop balkon af gekom het en ons het verskriklike winde en storms gehad so vir dit se ek om verskoning maar kon dit nie verhoed nie. Die yskas is die grootse wat in die eenheid kan in pas anders sal ons soos in ons ander eenhede groter yskas met plesier in plaas. Soos ek gesê het toe uit teken jy was meer as welkom om my te gebel het en ek sou die wat julle gepla het reg te maak as ook ek het jou gevra om die lys van goedjies vir my te epos maar dankie vir die pos :)

3 Topanga
Nikita M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita M
Gesin met klein kinders

Perfect location.

Perfect location. relaxing. Will definitely be back... thanks to travel ground and the owner for being so efficient and checking that we have a wonderful stay.

Willie V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan beslis aanbeveel. Sal dit weer gebruik.

Kort vakansie. Heerlik geslaap. Baie goeie, netjiese verblyf. Naby winkels en swemstrand.

Karen J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Stapafstand van swemstrand en seeswembad. Lugversorging en dakwaaiers was heerlik in die hitte. Nog nie baie goed toegerus nie, maar eienaar het baie onlangs geopen en is nog besig daarmee. Heerlik op die grondvloer met klein tuintjie. Baie veilig met Trellidor voor alle ingange. Baie dankie!

Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMDQ4MWRjLWU5ZGItNGNkNS1iYTdkLWRhNWZhZWJjZjIyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.83291 30.396084
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!