LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 Topanga | LekkeSlaap
+10

3 Topanga

4 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
3 Topanga
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Gaste word aanspreeklik gehou vir die volle gekwoteerde bedrag van die bespreking.

Geen gas sal 'n terugbetaling ontvang as hulle nie opdaag nie, besluit om vroeër te vertrek, of as hulle gevra word om die perseel te verlaat nie.

Dit is 'n oortreding om addisionele gaste in die kamers te huisves, tensy dit deur die bestuur goedgekeur is.

Gaste word aanspreeklik gehou vir breekskade.

Die swembad is slegs vir die hotel-gaste se gebruik.

Geen onhebbelike gedrag word geduld nie.

Topanga kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade aan die eiendom of besittings van enige gas, inwoner of besoeker nie. Ongeag of hierdie skade deur vuur, diefstal of deur die nalatigheid of wederregtelike daad van enigiemand wat vir die eienaar werk, of wat namens die eienaar optree, aangerig is.

Topanga kan nie aanspreeklik gehou word vir enige persoonlike beserings van enige aard wat deur 'n gas, inwoner of besoeker opgedoen is nie. Ongeag of hierdie skade deur die nalatigheid of wederregtelike daad van enigiemand wat vir die eienaar werk, of wat namens die eienaar optree, of deur die foutiewe werking van enige apparaat of toestel in die eienaar se besit, aangerig is.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R1000 word op alle bevestigde besprekings gehef. Dit is binne 1 week vanaf die uitklokdatum terugbetaalbaar indien die eiendom en sy inhoud in dieselfde toestand gelos is as wat dit gekry is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMDQ4MWRjLWU5ZGItNGNkNS1iYTdkLWRhNWZhZWJjZjIyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.83291 30.396084
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!