LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 Waboom Street - HH3 | LekkeSlaap
+14

3 Waboom Street - HH3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waboomstraat 3, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 220 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

3 Waboom Street is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se Suidkus. Dit is wêreldbekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede van die land af en per boot. Die natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, talle blomsoorte en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis waarvandaan jy die Kaapse Overberg kan verken.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, aparte opwaskamer en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook 'n privaat balkon met sitplekke wat oor die swembad kyk. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die ruim kombuis en opwaskamer is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Die leefarea lei na 'n ingeslote tuin met 'n swembad, sonstoele, 'n ingeboude braai en 'n eetarea vir 8 gaste.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Waboom Street - HH3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Waboomstraat 3, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 220
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 220
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waboomstraat 3, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxMWMwMmZkLWI4Y2MtNDBlMi1iN2I3LWQwZWVlM2Y4N2RmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 220  per nag (plek vir 8) 3 Waboom Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.405233 19.247948
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!