3 Zebula

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

3 Zebula is 'n dubbelverdiepingselfsorghuis op die Zebula Ghoflandgoed en Spa. Zebula bied 'n 5 ster-gholflandgoed, natuurreservaat en 'n gesondheidspa, en is op 1600 ha-bosveld in die skadu van die Waterberge geleë.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n oopplankombuis, -eetarea en 'n -leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n waaier teen die muur, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n groot stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit alle toebehore, 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, potte en panne in. Daar is 'n knus gaskaggel in die sitkamer, sowel as 'n platskerm-TV met volledige DStv.

Op die boonste verdieping is daar 'n tweede vermaak-area met 'n pool-kamer. Die onderdakvermaak-area het 'n ingeboude braai en 'n buite-etenstafel en -stoele, sowel as 'n uitstekende uitsig. Die boonste dek het buitemeubels en 'n uitstekende uitsig op die Waterberge, sowel as oor die Pythondam waar die plaaslike visarend woon.

Die huis spog met 'n opelugboma en -vuurput wat ideaal is vir someraande onder die sterre. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by 3 Zebula sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 3 Zebula gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za