St. Francis Akkommodasie by 30 Cessna | LekkeSlaap
+18
+18

30 Cessna

Selfsorg
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cessna 30, St Francis Field, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

30 Cessna is 'n selfsorghuis met 'n 270º-uitsig oor die see van byna elke vertrek. Dit bied ook 'n uitsig oor die Kaap St. Francis-vuurtoring. Geniet skemerkelkies op die groot dek in die teenwoordigheid van die natuur en see. Die huis is op 'n 250 ha-sekuriteitslandgoed met 'n landingstrook. Dié landgoed bied verskeie wild en is ideaal vir voetslaan, draf en fietsry.

Dié huis het slaapplek vir 10 in 4 slaapkamers met 4 en suite-badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer, twee en derde kamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde kamer het 2 dubbelbeddens. Elke badkamer het 'n stort en/of bad.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n eetarea met sitpelk vir 10 en 'n sitarea. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea lei na 'n dek met 'n swembad en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n motorhuis met parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by 30 Cessna sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cessna 30, St Francis Field, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cessna 30, St Francis Field, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9YEcJsVN678vP2Wfm1q4uW3tbobLLJTWYDEZmUOon407DXIyRf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 10) 30 Cessna St Francis Field 6313 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.189983735751 24.841495181768
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za