LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 30 Evergreen | LekkeSlaap
+17

30 Evergreen

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Ridge-straat, Clubweg 5, Evergreen Estate, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

30 Evergreen bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil, rustige drieslaapkamerhuis in die Evergreen-landgoed in Salt Rock. Dié veilige landgoed het lowerryke tropiese tuine met talle voëltjies, uile en apies.

Die huis het 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede 'n koningingrootte-bed en die derde 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank, yskas, oond en stoof, mikrogolf en 'n aparte opwasarea met 'n wasmasjien. Dit lei na 'n eet- en sitarea wat op sý beurt na 'n sonkamer lei met 'n uitsig oor die tuin. Verder het die huis volledige DStv, onbeperkte WiFi en braaigeriewe.

Die tuin het 'n sierfonteintjie, visdammetjie en stroompies, en daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks. Die landgoed is net 5 minute se ry van die strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by 30 Evergreen sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 30 Evergreen
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • The Ridge-straat, Clubweg 5, Evergreen Estate, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 30 Evergreen het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Ridge-straat, Clubweg 5, Evergreen Estate, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3gMbDeKJbNOzwMG83CHATtR3ea7rgDchXulGci7MPS27AKZZ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 The Ridge Street 5 Club Road, Evergreen Estate 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.499219895769 31.235275597553
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!