LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 30 Lichtenstein, Swellendam | LekkeSlaap
+13

30 Lichtenstein, Swellendam

33 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir 30 Lichtenstein, Swellendam
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annette C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette C
Besigheidsreis

Vakansie atmosfeer.

Alhoewel dit vir besigheid was, het ons saans na werk soveel plesier gehad. Die gastehuis eienaars het ons so tuis laat voel en ons het nie eers loadshed gevoel nie want die vuurtjie het lekker gebrand en die liggies was altyd gereed! Die geselsies was so lekker dat 2 uur tjoef tjaf om is. Ek beveel beslis hierdie lekker plekkie aan.

Evelyn G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn G
Enkelreisiger

Relaxing and peaceful.

The hosts were very friendly and helpful and the accommodation exceptional. Best shower I have had in a long time.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Evelyn,
It was a great pleasure to host such an interesting and considerate person.
We would gladly receive you again.
Hope that the shoulder will recover in time.
Lodewyk and Annelie

30 Lichtenstein, Swellendam
Fransé C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransé C
Enkelreisiger

Lieflike eienaars. Pragtige ligging.

Waarde vir geld, ek sal graag wil teruggaan om langer op die stoep te sit.

Ashley E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley E
Saam met vriende

Excellent.

All of the above and great hosts.

Alta L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Enkelreisiger

Vriendelike gasheer en gasvrou en super skoon, netjies en ruim met baie bederfies!

Behalwe dat Annelie en Lood werklik baie gasvry is, was die verblyf van die beste! Alles netjies skoon en ruim met sommer baie ekstra bederfies waarvoor ek nie eers hoef te betaal het nie. Een van hulle was heerlike Swellendam filterkoffie! Absoluut bobaas. Dit was lieflik om elke oggend op die stoep te kon sit en koffie en beskuit geniet en na die manjifieke berg te kyk. Wens ek kon elke oggend daardie bederf geniet. Daar is veilige parkering (in 'n motorhuis) vir my kar gewees en hulle is baie lekker sentraal geleë. Ek gaan vir seker nooit weer iewers anders tuis nie, bekostigbaar en heerlik. Baie dankie vir puik verblyf.

Tanya W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya W
Gesin met klein kinders

Fantasies, eienaars is baie vriendelik en bedagsaam. Sal dit beslis aanbeveel.

Dit was 'n lieflike ervaring, die kamers het 'n warm gevoel en dis lekker cosy. Ek het dit baie geniet daar, dis baie skoon en netjies.

Dirk C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap tydens 'n troue.

Ons gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Verder ook baie moeite gedoen om vir ons besienswaardighede te wys. Wat 'n lifelike uitsig oor die tuin en berg! Die kamer is pragtig en dit was heerlik om 'n volledige badkamer te hê. Ons bly vir seker weer daar oor as ons in die omgewing is.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Dit was groot vreugde om julle te kon ontvang amper soos 'n voortydige kersgeskenk!
Julle is bedagsame en innemende mense wat ons graag weer sou ontvang.

Lood

30 Lichtenstein, Swellendam
Annette H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die skoonste, netjieste plek! Vriendelike mense en alles wat 'n mens nodig het.

Swellendam is pragtig en die ligging van 30 Lichtenstein ideaal. Dit is regtig pragtig en die huis is goed ingerig, regtig baie netjies. Ons het heerlik gesels met Lood en Annelie en hulle het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel en baie goeie diens gebied. Ons sal graag 'n dubbelbed wou hê en dink dit is die enigste ding wat ons negatief kan sê. Ons sal graag weer daar tuisgaan.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Annette,

Dit was'n groot voorreg om julle te kon ontvang. Sulke waarderende en entoesiastiese mense maak sommer 'n klomp vreugde in ons los.

Hoop ons sien julle weer!
En volgende keer maak ons 'n plan met die dubbelbed.
Waarsku ons net vooraf.

Groetnis
Annelie en Lood.

30 Lichtenstein, Swellendam
Nico V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging. Gasvryheid is tops!

Baie lekker gerus en tuis/welkom gevoel!

Jean-mari T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Dit is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig en baie rustig. En vriendelike mense. hulle sal definitief weer van my hoor.

Catherine W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine W
Enkelreisiger

Perfect location for walking running or cycling, very friendly hosts.

Faultless place to stay, so peaceful and able to run to the trails in a couple of minutes. Very friendly hosts and lots of small luxuries around the room.

Lize V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Saam met vriende

Verwelkomend, gerieflik en gemaklik.

Ons het 'n troue in Swellendam bygewoon en 30 Lichtenstein was die perfekte plek om ons koppe die nag te rus. Warm beddegoed, lekker koffie en 'n pragtige uitsig oor die berge. Ons kuiertjie was kort, maar sal dit verseker aanbeveel.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Hendrik, julle was vir ons uiters bedagsame gaste wat ons graag weer sal ontvang.
Al was die kuier kort, het ons genoeg van jul egtheid beleef om te hoop dat ons pad weer sal kruis.
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein, Swellendam
Shirley J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley J
Enkelreisiger

Great accommodation, in a beautiful part of Swellendam.

Everything was perfect for my stay. All the small details were thought of.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Shirley,
It was a privilege to host such a considerate and enthusiastic guest.

30 Lichtenstein, Swellendam
Marissa M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M
Saam met vriende

Netjies en gerieflik.

Heerlik gebly, baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het.

Sarel B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B
Enkelreisiger

Gerieflik en gemaklik.

Lekker gekuier en gesels met die vriedelike mense. Ek is gasvry ontvang en ek en Lodewyk het oor alles en nog wat gesels. Sal graag dit weer wil verder neem met 'n volgende besoek.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Beste Sarel,

Dit was 'n groot voorreg om jou te kon ontvang. Jou egtheid en ruim lewensuitkyk en besonderse ervaring kom selde in een persoon voor en jou geselskap was verrykend. Ons sien uit na 'n volgende kuier. Jy was boonop 'n uiters bedagsame gas.

Baie dankie en groete,
Lodewyk en Annelie

30 Lichtenstein, Swellendam
Rindie N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rindie N
Enkelreisiger

Wonderlike, gasvrye hartsmense, heerlik gekuier!

Verblyf is geleë in 'n pragtige, rustige omgewing en Annelie en Lodewyk is geweldig gasvry! Die kamer is smaakvol en ek het heerlik gekuier. Sal dit enige tyd aanbeveel!

Nastasia V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastasia V
Enkelreisiger

Baie tevrede.

Oulike, lekker plekkie met vriendelike ontvangs.

Omer Kennis K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Omer Kennis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nearby to visit Bontebok NP and Marloth Mountains.

We had a nice stay, our hosts were very helpful and friendly. It was a beautiful and clean place to stay. You can get easily to a restaurant, down the road. A good place to visit Bontebok and make a walk to the waterfall.

Benjamin P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was thoroughly enjoyable and worth every penny.

The accommodation, situated in a quiet residential area, had the most spectacular views imaginable. The host and hostess were friendly, helpful and very knowledgeable about the whole area and other topics.

Anneke M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke M
Enkelreisiger

Asof ek by die huis was.

Oor die algemeen bly ek nie in gastehuise nie, omdat ek soms voel ek maak inbreuk op ander se privaatheid of ek voel hulle maak inbreuk op myne, maar hierdie moes ek my meer as een maal knyp om te besef ek is nie by die huis of by my ouers nie. Die gasvrou is wonderlik. Ek het my eie deel van die huis gehad met 'n yslike sitkamer, stoepdeur na die stoep wat op die pragtige berge kyk, eie badkamer, ketel en elke ding vir koffie. Ek het nooit gevoel ek is in 'n gastehuis nie. Dit was heerlik en ek sal dit vir enige besoeker aanbeveel. Daar was selfs 'n koue bier in die yskas.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Anneke,
Dit was 'n groot voorreg om jule te kon ontvang. Ons weet dat Suurbraak vorentoe 'n besonderse paartjie gaan bykry. Ons hoop om iewers in die toekoms weer rondom 'n koppie koffie of biertjie te kan gesels.
Groetnis.
Lood en Annelie

30 Lichtenstein, Swellendam
Ferdi K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi K
Saam met vriende

Heerlik, skoon, netjies.

Pragtige uitsig, gasvrye gashere, veiligheid uitstekend.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Ferdi
Dit was heerlik om iets van die entoesiasme van jeugdige bruilofgangers te beleef.
Jy kan trots wees op die bedagsame gedrag van jou dogters wat boonop so mooi soos buide gelyk het.
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein, Swellendam
Elma B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Verblyf was pragtig. Eienaars was baie vriendelik, en het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Dit was 'n baie huislike atmosfeer.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Elma
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang. Ons kon dadelik iets van julle egtheid en aardsheid aanvoel. Kom kuier volgende keer langer.
Dit spreek vanself dat ons julle as gaste, sonder enige voorbehoud, kan aanbeveel.
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein, Swellendam
Jenny G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny G

Uitstekend.

Verblyf was uitstekend. Gasvryheid puik. Regtig 'n plek wat jy sal onthou, maar veral die gashere wat uit hulle pad gegaan het om ons tydtjie daar so aangenaam te maak in die mooie Swellendam.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Jenny dit is gaste soos julle wat ons beker laat oorloop. Baie dankie!
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein, Swellendam
Anna-marie N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie N
Saam met vriende

Baie spesiaal!

Annelie en Lood is twee dierbare mense wat uit hul pad uit gaan om mens welkom te laat voel. Ons blyplekkie was skoon, netjies, privaat en ingerig met al die geriewe wat ons benodig het. Daar is 'n pragtige uitsig van die berg vanaf die sitkamer en 'n heerlike kaggel. Ons het ons tydjie daar baie geniet en sal dit definitief aanbeveel.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Anne-marie en Marissa
Dit was 'n wonderlike ervaring om sulke egte en warmhartige mense te kon ontvang.
Annelie het glad onttrekkingsimptome wat inskop wanneer sy besef dat hierdie sielsgenote, sy waarskynlik nie weer gaan sien nie.
Julle was vir ons waarderende en bedagsame gaste wat ons baie graag weer sou wou ontvang, ook vir 'n vinnige koppie koffie as julle net deurry.
Lood en Annelie


30 Lichtenstein, Swellendam
Ilse M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M
Saam met vriende

Ongelooflike ervaring, gasvryheid, netheid, ongelooflike uitsigte op die berge en baie mooi voëlgeluide met aandskemering.

Waarde vir geld met uitstaande gasvryheid en netheid.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Ilse ,Fanie en Jeanine
Dit was 'n heerlike ervaring om julle gesellige en bedagsame mense te kon ontvang.Ek hoop dat ons mekaar vorentoe weer sal sien. Dit was geselskap vanuit die boonste rakke.
Lood Spies

30 Lichtenstein, Swellendam
Gavin R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R
Saam met vriende

Die beste waar ons op ons roetereis gebly het. Die eienaars was baie behulpsaam en gaaf. Net wonderlik!

Net so onderskat, 'n hele nuwe wêreld wag op toeriste!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The best we had on our road trip, the owners were so helpful and kind, simply wonderful.

Just so underrated, a whole new world awaits the tourist.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Gavin,
When visitors are so appreciative it is very easy to host them.The opportunity to meet with you will most probably not come our way again and that's a pity!
Warm greetings,
Lood and Annelie

30 Lichtenstein, Swellendam
Dan D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oornagverblyf.

Lood en Annalie se gasvryheid was die hoogtepunt. Die kamer was goed ingerig, skoon en het voldoen aan ons behoeftes. Lood het ons baie van die omgewing vertel. Die koffie en beskuit was heerlik op 'n koue oggend ná 'n heerlike nagrus.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Dan
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.Julle is vriendelike , warmhartige mense en besonder bedagsaam.
Ons kan julle met die grootse vrymoedigheid aanbeveel aan toekomstige gashere.Net jammer dat die saamwees
so kort was.

Groetnis.
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein, Swellendam
Koos P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het onmiddellik tuis gevoel en is op die hande gedra!

Luukse verblyf, lekker bederf en waardevolle inligting oor die omgewing en geskiedenis van Swellendam deur ons gasheer, Lood.

Barnie B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnie B
Gesin met tieners

Mooi uitsig oor die berge in 'n pragtige gastehuis.

Sien sterre.

Mariana S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en eienaars het moeite gedoen vir ons. Hulle is baie gesellige mense.

Die verblyfplek was maklik om te vind. Die kamers was ruim en skoon en deftig. Die eienaars was vriendelike lekker geselskap, maar het tog ons privaatheid respekteer. Toegang was gerieflik en motor was onderdak en veilig. Verblyf was naby museums, kerk en restaurante.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Wat 'n voorreg was dit nie vir ons om julle te kon ontvang nie! Julle vriendelikheid, egtheid en bedagsaamheid het dit maklik gemaak om as gasheer en -vrou op te tree. Netjiese gaste wat alles perfek agtergelaat het. Maar miskien was die beste die goeie geselskap!
Dankie.
Lood en Annelie.

30 Lichtenstein, Swellendam
Maritza L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza L
Gesin met klein kinders

Pragtig en gerieflike verblyf!

Alles is kwaliteit, van matrasse tot handdoeke! Vriendelike en interessante eienaars. Baie mooi tuin, balkon, sitkamer en kamers. Ons sal graag weer daar kom oorslaap!

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Maritza
Dit was vir ons baie aangenaam om sulke gemaklike en bedagsame gaste te kon huisves.
En Isabella was 'n ster!
Lood en Annelie Spies

30 Lichtenstein, Swellendam
Roelof R - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Lichtenstein 30 is uitstekend geleë in 'n rustige deel van Swellendam met 'n pragtige uitsig, naby stap- en bergfietsroetes sowel as die historiese kern van die dorp. Dit is 'n goed versorgde woning met geriewe van hoogstaande gehalte en gasvryheid wat jou omvou van aankoms tot vertrek. Daar is 'n yslike kaggel wat net wag om aangesteek te word, baie boeke en inligtingsbrosjures van die dorp en omgewing en kundige eienaars wat bereid is om met navrae en versoeke te help. Ons het net een nag daar oorgebly, maar het vriende agtergelaat wat ons met graagte weer sal gaan besoek. Buitendien weet ons nou wat daar nog alles in Swellendam te doen is en waar die beste plek is om te bly. Baie dankie Lood en Annelie.

Ruan Davey D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan Davey D
Enkelreisiger

Rustig, ruim, gemaklik, skoon met alles wat 'n mens benodig en eienaars baie gasvry en behulpsaam.

My kort verblyf by 30 Lichtenstein was eenvoudig heerlik! Die pragtig luukse akkommodasie en ekstra geriewe soos 'n heerlike groot en privaat "kuierkamer", ongelooflike uitsig van die groot balkon en die tuinhoekie vir gaste dra daartoe by dat mens lekker kan ontspan. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, maar respekteer gaste se privaatheid. Alles wat ek benodig het, is voorsien. Hoogs aanbeveel vir enigeen - ook mense met kinders.

30 Lichtenstein, Swellendam's terugvoer

Lydia
Jou verblyf hier by ons het soveel vreugde ingehou dat ons net kan hoop dat jy en jou familie hier op Swellendam 'n kuil van stilte tussen riet sal vind. Jy was vir ons 'n voorbeeld in onafhanklikheid ,passievolle waardering vir die lewe en boonop baie interessante geselskap!
Groetnis!
Lood en Annelie Spies

30 Lichtenstein, Swellendam
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Lichtensteinstraat 30, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0MDcwMDBmLWZkNDYtNGRiYy1iNjdkLTNlNzJjZmU1ZGU4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 33 5 1 5 30 Lichtenstein Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -34.013845217362 20.457602441311
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!