LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 30 Swarthaak Crescent | LekkeSlaap
+80

30 Swarthaak Crescent

Langtermynverblyf-aanbod 60% af

Kry 60% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2022 tot 30 Nov 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swarthaaksingel 30, Wavecrest, Jefffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R499 R200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

30 Swarthaak Crecent is in Wavecrest in Jeffreysbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 2 woonstelle naby die Fountains Mall en slegs 2 km vanaf die Kabeljousstrandmeer.

Die oopplan-tuinwoonstel het slaapplek vir 2 en bied 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel vir 2.

Die ander woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers, 'n badkamer, oopplan-sitarea en -eetarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ingeboude braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Gratis WiFi is beskikbaar (Rain-netwerk, 24 uur), asook Openview-TV.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir 30 Swarthaak Crescent
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Swarthaaksingel 30, Wavecrest, Jefffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 30 Swarthaak Crescent het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R499
R499 R200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R499
R499 R200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swarthaaksingel 30, Wavecrest, Jefffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a26c41fe36d8a1127db24a737c7dc9f472e37beccaef9ece9a2c96385ea484bfb79e40a72a09431841d3b6b923a51eb9737?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R499, nou Vanaf R200  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 30 Swarthaak Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.020727 24.912751
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!