LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 30 The Waterfront | LekkeSlaap
+11

30 The Waterfront

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 37/40, The Waterfront 30, Selection Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

30 The Waterfront is 'n selfsorgwoonstel in Selection Beach, Umdloti. Dié oorddorpie is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal by die mond van die Mdlotirivier noord van Durban geleë.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer, een met 'n stort en een met 'n bad.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 30 The Waterfront sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 30 The Waterfront
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • South Beach-weg 37/40, The Waterfront 30, Selection Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 30 The Waterfront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 37/40, The Waterfront 30, Selection Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAseWBJMwSQD9klML7nD2W7jFCUEoCk26j2emqu4K4i0ALgx7f9D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 37/40 South Beach Road 30 The Waterfront 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.678389573995 31.113719754002
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!