30 Unie Street

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

30 Unie Street is 'n selfsorghuis in Bredasdorp. Dis ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n oornagplek onderweg na verskeie bestemmings in die Overberg.

Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n stort en wasbak met 'n aparte toilet. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n skottelgoedwasser en oorgenoeg ingeboude kaste. Die huis is ook ingerig met 'n wasmasjien.

Die sitkamer langsaan het gemaklike sitplek en daar is 'n platskerm-TV wat lekker vermaak kan verskaf. Gaste kan die braaigeriewe in die agterplaas benut en daar is ook parkeerplek vir voertuie op perseel. 30 Unie Street is naby verskeie kunsvlytwinkeltjies, restaurante, die Bredasdorp Gholfklub en ander interessante plekke geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by 30 Unie Street sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 30 Unie Street gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za