10% af Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Parys Akkommodasie by 3000 Kingfisher Parys Golf en Country Estate | LekkeSlaap
+23
+23

3000 Kingfisher Parys Golf en Country Estate

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R2 800 R2 520 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 3000, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

3000 Kingfisher Parys Golf en Country Estate bied puik verblyf vir gesinne en vriendegroepe. Dié huis is ideaal vir gholfliefhebbers en mense wat op soek is na 'n rustige wegbreek in 'n veilige landgoed.

3000 Kingfisher Parys Golf en Country Estate het slaapplek vir 10 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die woonkamer het gerieflike sitplek, 2 slaapbanke, en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe.

Heelwat doendinge, soos gholf, visvang, en voetslaan is beskikbaar op die landgoed.

Slaapplek

’n Bespreking by 3000 Kingfisher Parys Golf en Country Estate sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir 3000 Kingfisher Parys Golf en Country Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kingfisherlaan 3000, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 3000 Kingfisher Parys Golf en Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 800
Vanaf R2 520
per nag (plek vir 8)
was R2 800
Vanaf R2 520
per nag (plek vir 8)
was R2 800
Vanaf R2 520
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 3000, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MzNhZTM3LWM4ZWMtNGNhYS04NmRhLTE1MTA5ZTBkOWY5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 800, nou Vanaf R2 520  per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 3000 Kingfisher Avenue Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.889141061885 27.469270974398
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za