Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

300A Kenwyn on Sea

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir 300A Kenwyn on Sea
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Emelia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia V
Saam met vriende

Heerlik, gerelax en kuier tyd wonderlik.

Baie heerlike tyd gehad, weer was reg, winkels en strande naby geleë en skoon, blyplek skoon en gerieflik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Welmien B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welmien B
Gesin met tieners

Regtig waarde vir geld.

Amazing plekkie, hoor die see, sien die see en alles is daar wat jy nodig het. Loop afstand van die see en swembad is net daar. Baie dankie aan the host, die vakansie saam ons kinders was amazing gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien R
Gesin met tieners

Lekker.

Rustig met 'n pragtige see-uitsig. Loopafstand van alles. Kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrissie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie B
Saam met vriende

Baie gerieflik en goed ingerig.

Inboek en uitboek is baie maklik sonder enige probleme. Vol DStv 'n pluspunt. Sentraal genoeg om verskeie plekke te besoek. Geen loadshedding ook groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjiese eenheid met 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon.

Alles het so goed verloop vanaf die eerste kommunikasie. Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanél S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanél S
Gesin met tieners

Beste ligging en beste blok.

Tom (eienaar) was baie vriendelik en behulpsaam. Woonstel was silwerskoon en gereed. Daar is klein kosmetiese opdaterings wat welkom en mooi sal wees, maar die woonstel is gerieflik, het alles wat nodig is en beste moontlike ligging op die hoofstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlike April-vakansie. Woonstel lyk presies soos op die foto's. Fantastiese see-uitsig. Skoon en netjies. Baie gerieflik. Stil. Geen lawaaimakers in die kompleks. Veilige onderdakparkering. Vol DStv-pakket. Lieflike swembad in die kompleks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

300A Kenwyn on Sea se terugvoer

Thanks for the positive review, Odette.
Will look forward to you revisiting us.

300A Kenwyn on Sea
Dewald H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing view, good value for money and great security.

Had a very good experience. The only down side was loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony L

Uitstekende vakansiebestemming.

Dit is 'n fantastiese wooneenheid met 'n see-uitsig en loopafstand van die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

300A Kenwyn on Sea se terugvoer

Thanks for the good review Tony. Glad you enjoyed your stay. Please come again.
Regards. Tom

300A Kenwyn on Sea
Jurie M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vakansie.

Ons het die vakansie baie geniet. Woonstel baie goed geleë reg by die strand. Ons sal dit definitief weer in die toekoms bespreek sou ons in Ballito vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

300A Kenwyn on Sea se terugvoer

Jurie, dankie vir die komentaar.
Ons sal reg wees indien jy weer bespreek.

300A Kenwyn on Sea
Elize J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus.

Sal Ballito beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansie gehou.

Dit is 'n baie oulike woonstel - skoon en netjies met 'n pragtige see-uitsig. Stapafstand na restaurante en strand. Elke oggend vroeg gaan hardloop en heeltemal veilig gevoel. Sal graag weer wil gaan en beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

300A Kenwyn on Sea se terugvoer

Good morning Debbie, thank you for the positive comments. I know the weather was cool for your week but I am glad you enjoyed the stay. Please come again. Regards, Tom.

300A Kenwyn on Sea
Esterre D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esterre D
Gesin met klein kinders

Lovely unit. Clean, close to the beach, a nice little patio and a perfect and quick getaway.

All you really need. Lovely to stay in this complex. It is basic but has everything you need. Also safe and well maintained. Would most definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

300A Kenwyn on Sea se terugvoer

It was a pleasure to have you and your family stay in our unit. Please come again.
Tom.

300A Kenwyn on Sea
Vernon S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, net wat 'n mens wil hê. Baie na aan die strand. Sal almal aanbeveel.

Sal enige tyd weer kom besoek. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

300A Kenwyn on Sea se terugvoer

Thanks for the good review. Glad to hear you enjoyed your visit. Look forward to having you in Kenwyn again.

300A Kenwyn on Sea
Dalene S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene S
Saam met vriende

Rustige, veilige en netjiese verblyf.

Net jammer die balkon kry nie son nie. Andersins ’n heerlike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Het tyd geniet. Mense vriendelik en plekkie baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

300A Kenwyn on Sea se terugvoer

Thanks for the good recommendation. Glad to know you enjoyed your stay in our unit. Will be a pleasure to have you in our unit again.

300A Kenwyn on Sea
Helen B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B

It was amazing.

Home away from home. Quiet. Close to beach. Just what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

300A Kenwyn on Sea se terugvoer

Helen. Good afternoon.

Thank you for the positive review. All I can say is "please come again!"
Keep safe. TOM.

300A Kenwyn on Sea
Belinda R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Skoon, vriendelik, behulpsaam en gerieflik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-kusweg 102D, Kenwyn-on-Sea complex Woonstel 300A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3e592f768012f2181f6877e44c77e64a8dc1a6d86bb40e143dda2bdb71db32d40f7bbfa29797863f3e288acb48144fa8e0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 102D Compensation Beach Road Flat 300A Kenwyn-on-Sea complex 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.531 31.2231
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem