301 Atlantic Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

301 Atlantic Views is 'n selfsorgwoonstel in Seepunt met lieflike uitsigte op die berg en oor die stad. Die sitkamer en die slaapkamer lei elk via skuifdeure na die stoep. Die blok het ook 24 uur-sekuriteit, kelderparkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n TV. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 301 Atlantic Views sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 301 Atlantic Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za