301 First Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

301 First Beach is in die kusbuurt, Clifton, in Kaapstad en bied gehalte-verblyf naby verskeie winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede in die Moederstad.

Die woonstel het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer lei na die balkon wat 'n gedeeltelike see-uitsig bied. Daar is 'n tweede aparte badkamer met 'n stort.

Daar is 'n moderne kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n slaapbank vir 2 gaste en 'n TV met DStv. Die sitarea lei na 'n balkon met glasskuifdeure en 'n liefike strand- en berg-uitsig. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is parkeerplek in die straat. Veilige parkeerplek kan deel 'n ekstra koste gereël word indien daar beskikbaar is.

Slaapplek

'n Bespreking by 301 First Beach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 301 First Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za