Uvongo Akkommodasie by 301 Glyndale Sands | LekkeSlaap
+18

301 Glyndale Sands

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir 301 Glyndale Sands
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andrea B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier.

Baie netjies en skoon met 'n pragtige uitsig - sal definitief weer besoek. Pragtige uitsig van die see.

Mark D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Gesin met tieners

Gerief weg van jou eie huis.

Dit was een van die beste selfsorg-eenhede wat ons gesin nog gebruik het. Die eenheid is groot genoeg vir 6 volwassenes met al die geriewe wat jy nodig sal hê. Die kombuis is een van die beste met al die benodigdhede waaraan jy aan kan dink met 'n fantastiese uitsig en 'n lekker groot balkon vir lang kuiers.

Steven K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven K
Gesin met klein kinders

Super awesome.

Baie netjies, baie mooi, sal definitief weer gaan.

Rene B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Gesin met klein kinders

Die woonstel is ruim en goed uitgelê en ligging is perfek!

Glyndale 301 - ons was 5 grootmense en 1 kind (16 maande) en het heerlik gekuier! Die uitleg van die woonstel asook die ligging leen tot privaatheid en ruimte. Ons het baie tyd op die groot stoep spandeer - wat baie privaat was. Al is die woonstel langs 'n ander blok geleë met 'n restaurant, het ons nooit enige lawaai gehoor nie. Die kombuis is toegerus met meer as genoeg breekware en eetgerei en ook enige toerusting waaraan jy kan dink. Ons het baie vining van die glase en dekor wat op die kleintjie se hoogte was uit die pad gesit om enige ongelukke te voorkom. Die diens was uitstekend. Miskien 'n voorstel om 1 of 2 groterige kaste leeg en beskikbaar te maak vir kruideniersware - veral omdat dit 'n 6-slaper is - ons moes toerusting rondskuif en in ander kaste inpas om effens plek te maak vir ons kruideniersware. Andersins puik - ons sal beslis weer soontoe gaan.

Henno J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker blyplekkie by die see.

Die woonstel is lekker groot en goed ingerig vir 'n lekke vakansie, goeie uitsig oor die see en omliggende area, sal die plek vir enige een aanbeveel.

Leani L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani L
Gesin met klein kinders

Pragtig en uiters goed en gemaklik toegerus.

Woonstel is pragtig. Was verstom oor hoe goed die kombuis toegerus was - van maatlepels, spices, skoonmaakmiddels en die lys gaan net aan en aan. Kan nie een ding noem wat geskort het met die verblyf nie! Verstaan nou hoekom ander resensies dit 'n huis van die huis af genoem het, die klein goedjies wat altyd skort met ander verblyf in dieselfde klas was alles daar - handwasseep en toiletsproei in die badkamers, haardroër in die slaapkamer, foelie in die kombuislaai, multi- en tweepuntkragpunte vir al die selfone en tablets. Al die fyn touches wat gemaak het dat ons nie een ding op vakansie geskort het nie. Wonderlikste Simmons-beddens en gemaklike kussings. En lekker gemeubileerde stoep met die mooiste uitsigte. Ons sal vir seker terug wees.

Jeanine P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine P
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons sal vir seker Glyndale Sands 301 weer gebruik, Trudy is 'n ongelooflik wonderlike mens en laat jou so gemaklik voel soos of dit jou plekkie is. Sy's altyd beskikbaar as jy vrae het en help met graagte. Ek sal definitief hulle aanbeveel en sal sonder twyfel weer gaan. Dankie aan Trudy vir julle wonderlike diens die tydjie toe ons daar was en ook aan Christelle wat ons so op hoogte gehou het met die bediende en als, baie dankie julle almal, julle is awesome.

Mariaan J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan J
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Dit was baie lekker, sal vir seker weer gaan!

Suzette S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S
Gesin met tieners

Netjiese eenheid met pragtige uitsig.

Netjiese eenheid met alles wat mens nodig het. Die balkon was ons gunsteling kuierplek met pragtige uitsig vanwaar ons gereeld walvisse en dolfyne kon dophou. Kan definitief aanbeveel.

Samantha P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha P
Gesin met tieners

It has to be one of the most relaxing places I've ever been to.

A lovely spacious place with spectacular sea views, very neat and tidy. Will definitely recommend to other visitors. It was a family getaway for us - husband and both adult kids. MsTrudy was very friendly and gave us an excellent welcome over the phone. Yes in short,we'll go back there in a heartbeat! A big thumbs up for 301 Glynde Sands!

301 Glyndale Sands's terugvoer

Thank you dear, I hope to see you again soon!

301 Glyndale Sands
Delmarie D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delmarie D
Gesin met tieners

Love the place.

Feels like home, with a amazing view.

Samantha M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M
Gesin met klein kinders

Beautiful complex.

Thank you for allowing us to stay. We had a lovely time. Will be back.

301 Glyndale Sands's terugvoer

Glad you enjoyed your stay; we are looking forward to seeing you again.

301 Glyndale Sands
Rene V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V
Gesin met klein kinders

Very spacious. Well-equipped. Beautifully fitted and furnished. Clean. Great view of the ocean.

Lovely, spacious, well equipped, modern fittings and furnishings, clean accommodation. Everything you could need for self-catering supplied and then some! Fantastic view, Whale and Dolphin spotting every day on the patio. Short, pleasant walk to the beach, no car needed. Great rock pools for the days you don't feel like the beach. Close to all major shops. Thoroughly enjoyed our stay!

301 Glyndale Sands's terugvoer

Thank you for your comments. We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you soon.

Kind regards,
Ugandree

301 Glyndale Sands
Brits J - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brits J
Gesin met klein kinders

Ek sal die plek by enige iemand aanbeveel. Dit was heerlik daar!

Dit was die plek wat die beste toegerus is van al die plekke waarin ons al in die area gebly het. Alles was baie gerieflik en die uitsig was puik.

301 Glyndale Sands's terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Ek is baie bly dat julle 'n lekker vakansie gehad het en hoop ons sien julle gou weer.
Groete Trudy

301 Glyndale Sands
Suzette L - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die paar dae by 301 Glyndale Sands was een van ons lekkerste vakansies ooit.

'n Pragtige verblyfplek met enigiets wat jou hart begeer, naby alles en met 'n groot stoep vanwaar jy skepe en walvisse of sommer net die see kan dophou. Dis rustig, veilig en gerieflik. Ons sal enige tyd weer daar wil bly.

301 Glyndale Sands's terugvoer

Hi Suzette.
Ek waardeer die terugvoer.
Ek moet se dit is n kop skieter en hoop om julle gou weer te sien.
Groete Trudy

301 Glyndale Sands
Jaco V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mees gerieflike verblyf nog!

Glyndale Sands is een van die beste eenhede waar ons nog tuis gegaan het. Die diens was uitstekend, die eenheid uitsonderlik goed toegerus en skoon met die pragtigste uitsig. Die toegang en sekuriteit is voldoende en ons sal beslis weer Glyndale Sands besoek.

301 Glyndale Sands's terugvoer

Hi Jaco,
bly om te hoor julle het die vakansie geniet, hoop ons sien julle gou weer.
Groete Trudy

301 Glyndale Sands
Janine O - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine O
Gesin met klein kinders

A splendid home away from home!

A family friendly unit with special touches of homeliness. The unit is well equipped with good quality furnishings and fittings. Also a marvelous view and close to the beach.

301 Glyndale Sands's terugvoer

Awesome, glad you had a good time and hope to see you soon.
Regards,
Trudy van der Vlies

301 Glyndale Sands
Romantha S - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romantha S
Saam met vriende

Awesome

This unit is beautiful, will definitely be back :)

Rika Forssman F - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika Forssman F
Gesin met tieners

Pragtige plek met 'n wonderlike uitsig.

Sien die sterre hieronder.

301 Glyndale Sands's terugvoer

Hi Rika,
Ek stem saam. Die stilte en kalmte is hemels.
Hoop ons hoor gou weer van julle.
Groete Trudy

301 Glyndale Sands
Adele N - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele N
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Definitief 'n plekkie waar ek weer sal gaan. Netjies, skoon, gemaklik, groot en net great!

301 Glyndale Sands's terugvoer

Hi Adele,
Hoop ons sien julle gou weer.

Groete Trudy

301 Glyndale Sands
Danie V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Gesin met tieners

Die beste wat ons tot nog toe ervaar het.

Hierdie luukse woonstel wat baie keurig gemeubileer is en met alles toegerus is wat jy moontlik aan kan dink, is ruim en skoon. Dit het 'n kuier-area en braaiplek soos min met 'n onbelemmerde see-uitsig. Dit is privaat geleë met min verkeer en naby die die swemstrand. Dit kon vir ons nie meer perfek wees nie.

301 Glyndale Sands's terugvoer

Hi Danie ek is bly julle het die wegbreek geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete Trudy

301 Glyndale Sands
Candice M - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice M
Saam met vriende

Stunning, amazing view, beautiful, attention to detail. Loved it! great value for money!

I have stayed in many places in Uvongo and 301 Glyndale Sands had exceeded all my expectations. I loved every minute I spent this past weekend. one can feel the positive energy and love that was poured into decorating the apartment for every person to enjoy! I will certainly be back there! Thank you to TravelGround for the amazing service & to Trudy the owner for having faith in strangers in her beautiful "home". Thank you once again!

301 Glyndale Sands's terugvoer

Thank you for choosing Glyndale Sands 301. I am glad you enjoyed your stay and hope to see you soon.
Regards,
Trudy

301 Glyndale Sands
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glyndale Sand s301, Stafford-laan, Uvongo, 4700, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3N2NmMTVhLTdlYzAtNGI1Yi1iMDM0LWQ1MmVlZjA4MDc1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 301 Glyndale Sands Stafford Avenue 4700 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.832694444444 30.398638888889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za