Neptune 301
Opsomming van Resensie
Adele V - Jun 2022
Gemiddeld
Lekker sentrale akkommodasie waar ons lekker kon ontspan.
Neptune 301 se terugvoer
Hi Adele, baie dankie vir jou waardevolle terugvoer. Ons het dadelik in gespring en seker gemaak ons kyk na al die items wat jy genoem het. Daar is wel 'n braaibak beskikbaar in die eenheid, en ons sal sorg dat daar genoeg lappies is in vervolg. Ons het ook met die eiendoms-bestuurder gesels en gevra dat daar genoeg elektrisiteit in toekoms op gelaai word voordat gaste in-klok. Baie dankie weereens dat jy dit onder ons aandag gebring het, en ons hoop om julle in toekoms weer terug te verwelkom by enige een van ons eenhede. Die HostAgents span.
Allan S - Sep 2019
Gemiddeld
Brilliant location let down by cleanliness and service.
Neptune 301 se terugvoer
Good Day Allan,
Thank you for taking the time to write us a review we value your feedback. It assists us in improving quality and service.
The issues in question have been taken care of. The owner has re-upholstered the couches.
We hope to welcome you back in the future.
Kind Regards,
Neptune 301
Alicia M - Aug 2018
Gemiddeld
The stay at Neptune Isle 301 was awesome.
Heyns B - Jun 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Uitstekend.
Value for money with a beautiful view.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Marie-louise B - Mei 2018
Gemiddeld
Goeie ligging.
Nakkie P - Des 2014
Gemiddeld
Teleurgesteld in die eenheid se aandag aan detail.
Heyns B - Jun 2014
Gemiddeld
Lekke!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate-rylaan, Lagoon Beach, 7405, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom